LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hunters Rest Guest House | LekkeSlaap
+15

Hunters Rest Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Giraffe-straat 103, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hunters Rest is ’n gastehuis in die klein dorpie Hoedspruit en bied gerieflike verblyf wat ideaal vir sakereisigers, oornaggaste of vakansiegangers is. Dit is naby winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Daar is 3 dubbelkamers wat verblyf aan 2 gaste in elk bied. Elke kamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ook lugversorging en ’n TV met OpenView HD. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi en ’n stoep. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.

Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike kombuis wat met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is.

Die Kruger Orpen-hek is ongeveer 60 km vanaf Hoedspruit. Omliggende areas sluit die Blydekloof, Moholoholo en die Hoedspruit bedreigde spesies-sentrum in. Daar is ook ’n 9-putjie-gholfbaan net 5 km weg. Ander aktiwiteite in die area sluit verskeie voetslaan- en bergfietsryroetes, voëlkyk en wildritte in.

Ligging

  • Giraffe-straat 103, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Giraffe-straat 103, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA215f156ada5416bbe0bce1aa0f88276e6ee337b72b880716ca0787fb068e4e5169c5ae4bb9f2fa1f31f1c6b3a488be77bdd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 103 Giraffe Street Hoedspruit 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.3562552 30.9463065
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!