LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hunters Rest Guest House | LekkeSlaap
+15

Hunters Rest Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Hunters Rest Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jannie N - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs, baie netjies en skoon.

Baie lekker gewees om daar te bly.

Thomas D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas D
Enkelreisiger

Skoon, rustig en veilig.

Die tuin is so mooi soos in die foto's. Baie lekker en veilig geslaap.

Dean S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rus wat ons nodig gehad het.

Hunters Rest is baie netjies en goed opgestel. Karien en haar personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het ons tyd daar baie geniet.

Coert K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coert K
Enkelreisiger

Beste gastehuis waarby ek gebly het op my reis!

Absolute vriendelike diens. Mees aangename gasvrou. Baie skoon, netjies en alles werk! Hulle was baie akkommoderend en het my bespreking op baie kort kennisgewing aanvaar. Absolute waarde vir geld gewees!

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Giraffe-straat 103, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA215f156ada5416bbe0bce1aa0f88276e6ee337b72b880716ca0787fb068e4e5169c5ae4bb9f2fa1f31f1c6b3a488be77bdd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 103 Giraffe Street Hoedspruit 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.3562552 30.9463065
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!