Hurley House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hurley House word omring deur bome, bied verblyf in 'n ruim huis vir 6 gaste in Knysna en het 'n lieflike uitsig oor die Knysna-strandmeer.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en al die beddegoed word voorsien.

Die oopplan-kombuis het 'n yskassie, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eetkamertafel. Die sitarea het 'n TV met DStv en 'n kaggel.

Die leefarea lei na 'n dek met buitemeubels, braaigeriewe en 'n lieflike uitsig. Parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid is omhein en troeteldiere is welkom mits daar vooraf gereël word. Bedjies, komberse en bakkies word voorsien vir die diere. Daar is ook 'n krappaal en 'n speelkamer.

Hurley House is 200 m vanaf verskeie winkels, restaurante en die middedorp. Knysna kafees, kunsvlytwinkels en vlooimarkte. Die area het ook verskeie besienswaardighede, soos die Knysna Koppe, Knysna Olifant Park en Featherbed Natuurrreservaat. Doendinge sluit voëlkyk, gholf, valskermsweef en abseil.

Slaapplek

'n Bespreking by Hurley House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hurley House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 750 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]