LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hyde Park Boutique Hotel | LekkeSlaap
+53

Hyde Park Boutique Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christopherstraat 34, Hyde Park, Sandton, Johannesburg, 2146, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hyde Park Boutique Hotel bied gerieflike verblyf in 'n ontspanne en intieme B&B met ouwêreldse sjarme. Die boetiekhotel is in Hyde Park, Sandton, binne 4 km van Sandton-winkelsentrums en Sandton Convention Centre.

Verblyf word in standaard-, superior- en luukse kamers gebied. Elke kamer is uiters gerieflik ontwerp en uitgelê. Gaste kan soggens by hul kamervensters met 'n koppie koffie die uitsig oor die tuin geniet en die voëltjies hoor sing. Elke kamer het ook gratis WiFi, lugversorging, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en sekere DStv-kanale. Ontbyt is ingesluit. 'n Swembad en parkeerplek is beskikbaar.

Die ligging is maklik van die M1 vanaf Johannesburg bereikbaar, en daar is allerhande besienswaardighede in die omgewing om te besoek. Dit sluit Nelson Mandela Square, Wanderers Krieketstadion, Rietfontein Natuurreservaat, die Marco Polo, Gardens of St Christopher, Wanderers Gholfklub, Fourways-boeremark en die Neighbourgoods-mark in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Christopherstraat 34, Hyde Park, Sandton, Johannesburg, 2146, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christopherstraat 34, Hyde Park, Sandton, Johannesburg, 2146, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4gdTtVNjQ5CD1ZmlBHUvweRHjjbUZFGqaAV1CX8Or9SjSu5t1q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (vir 2 persone) 34 Christopherson Street Hyde Park, Sandton 2146 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.132147200255 28.041874106746
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!