Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hyde Park Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Straat 28 B, Hyde Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hyde Park Guest House is in die rustige, lowerryke Hyde Park, 'n luukse buurt in Johannesburg wat grens aans Illovo, Sandhurst en Craighall park geleë. Dit is naby Sandton en Rosebank se sake- en winkelsentrums. Die ligging maak van Hyde Park Guest House die ideale plek vir sakereisigers en vakansiegangers wat die stad wil verken. Ons bied luukse verblyf en persoonlike aandag.

Ons bied 14 luukse suites is elkeen pragtig versier en ingerig met hul eie karakter. DIe kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens met Egiptiese katoenlinne. Die kamers bied en suite-badkamers met 'n instapstort en 'n bad, asook 'n kroegyskassie, tee- en koffiemaakgeriewe (Nespresso), platskerm-TV's met DStv, WiFi, 'n haardroër, luukse gastegeriewe, 'n kluis en 'n radio-alarm.

Gaste kan gebruik maak van dienste soos 'n wasgoeddiens, lughawependeldiens, pasgemaakte toere op versoek en groepetes op versoek. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en internasionale kragproppe is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Hyde Park Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 9

Ligging

  • 3de Straat 28 B, Hyde Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Hyde Park Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Straat 28 B, Hyde Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwBxGGGUr9rhlIYAqa6LhcimHoSS5HYs1uriCzCnCr0Okd4Ux9A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 28 B Third Road Hyde Park 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.127047188514 28.043140579376
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem