Hyswan Woonstelle

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hyswan Woonstelle is 'n ateljeewoonstel in Krugersdorp. Dit is die ideale blyplek vir paartjies of sakereisigers.

Hierdie moderne ateljeewoonstel het 'n kombuis, slaaparea en 'n suite-badkamer. Die kombuis het 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n induksieplaat, breekware, eetgerei, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n ontbythoekie met kasspasie. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed met meer as genoeg kasspasie.

Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n 55" platskerm-TV met 40 kanale. Handdoeke en veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Hyswan Woonstelle sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hyswan Woonstelle gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za