Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hythelands

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ashleigh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Hythelands
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lonnika R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lonnika R
Saam met vriende

Pragtige ligging en gerieflike verblyf!

Pragtige uitsig en gerieflike huis vir 10 volwassenes. Kombuis is baie goed ingerig en ons het heerlik om die groot tafel gekuier. Kaggels was 'n groot plus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liska K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liska K

Would recommend.

Hythelands was comfortable and clean and the kitchen is well-equipped. The little wood stove in the lounge warmed the room incredibly effectively!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig met n pragtige uitsig oor die dam.

Ons het in die Hideaway tuis gegaan. Dis veral die plek as jy uit die gejaag wil kom. Heerlik rustig met 'n pragtige uitsig op die dam. Die kaggel in die sitkamer draf die koue sommer gou kaf met slegs 'n paar stukkies hout.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wian D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian D
Saam met vriende

Fantasiese plek.

Ons het dit wel gebruik vir 'n halfpad oornagbestemming, maar dit was 'n wonderlike plek vir die kort rukkie daar. Ons gaan definitief weer daarheen in die toekoms.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ezette H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ezette H

Excellent experience and location.

This house has views to die for all around and classy, practical decor. All within easy driving distance from the Midlands Meander. Personal touches like farm milk, a milking tour and fresh flowers in the rooms are an added bonus.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlette V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlette V
Gesin met klein kinders

Lekker plaas-tipe huis.

Ons het vreeslik lekker daar gebly en sal vir seker weer daar bly. Kinders was mal daaroor. Huis is pragtig en mooi gemeubileer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Lieflike en gerieflike plaasverblyf met pragtige uitsigte.

Dis ’n goed toegeruste huis en 'n oase na die lang pad. Vanaf die verwelkomingsnota in die kombuis tot die plaasmelk in die yskas was alles puik en het ons kleinkinders hulle gate uit geniet op die groot grasperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen J
Gesin met klein kinders

Homey spacious clean and very comfortable

Our stay at Hythelands was lovely, it was spacious tastefully decorated with special welcoming touches of flowers and scents, clean and very comfortable. Thank you Kim and Debbie for making our stay so memorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oloff H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oloff H
Gesin met tieners

Ongelooflik!

Ons het net vir 'n langnaweek gegaan maar kon nog vir 'n week gebly het. Die rustigheid op die plaas was ware voedsel vir die siel. Die huis wonderlik ingerig - maar die kombuis geniet spesiale melding, 'n regte kuier-kombuis. Debbie - baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hythelands se terugvoer

Thank you Oloff, great guests to have. Hope to see you guys when the grass is green and the weather is warm.

Hythelands
Tersia F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia F
Saam met vriende

Pragtige akkommodasie en warm mense.

Baie gerieflike huis geleë op 'n pragtige plaas. Die eienaars gaan uit hulle pad om die ondervinding uitsonderlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hythelands se terugvoer

This family are fantastic guests. They kept the house so tidy. They took care of it as if it were their own home. Loved hosting them.

Hythelands
Shandre V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre V
Saam met vriende

Uitstekend.

Was die moeite werd. Die huis is so groot en lekker warm vir die koue winter. Ons wou nie weggaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie B

The best ever.

The best relaxing time ever, will be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie N
Saam met vriende

Great accommodation for big group up to ten. Everything you need and more.

Only stayed one night. Awesome house with everything you need. Thanks Kim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon C
Gesin met klein kinders

Die huis is op 'n baie mooi melkplaas. Dit is baie rustig en baie mooi.

Die Midlands is 'n baie mooi omgewing, die huis was 'n baie lekker en ruim huis met 'n baie gesellige kombuis en 'n groot kuiertafel. Die uitsig op die Drakensberge was ook besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anine S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anine S

Baie netjiese, ruim plaashuis met mooi uitsig.

Pragtige en baie ruim plaashuis ideaal vir groot groep van 8-10 persone. Pad is maar sleg ‘n en entjie van N3. Ideaal is om voor donker te arriveer, so hou liefs by inkloktye. Dit maak dit ongelukkig minder ideaal as ‘n oornagplek vir ‘n enkele nag as jy van die Noorde na die kus reis, maar was nie vir ons ‘n probleem nie. Pragtige uitsig en lieflike kombuis met groot tafel waarom ‘n mens graag ‘n paar aande sou wou kuier! Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W

Uitstekend!

Dis 'n pragtige omgewing en 'n pragtige huis. Baie gerieflik en mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheryn M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheryn M
Gesin met tieners

A wonderful, relaxing weekend at a beautiful, comfortable venue.

The house is spacious, comfortably furnished and clean. Stunning views. A lovely place for people who want to relax and escape from their busy, rushed lives.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan A

Beautiful and tranquil. Perfect getaway.

A beautiful and tranquil setting, perfect for those wishing to leave the city behind for a while. Would definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hythelands se terugvoer

It was a pleasure hosting you and we hope you'll visit us again soon!

Hythelands
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hlatikulu-weg 7, Hythelands House, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf06570aca16171bf7b4904787a08acbeec5c7d127a8a81bb87143ba9cf76f59ec22792401cdce155c0f176c8c739b161bc05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 7 Hlatikulu Road Hythelands House 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.238441209363 29.942511312825
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem