Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

I-LOLLO

B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 42 resensies vir I-LOLLO
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Bengt M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bengt M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location, stunning view, and very clean.

We had a very pleasant stay with Anne and her husband in I-Iollo. We think the location is the best in San Francis Bay with a stunning view from our balcony over the river mouth and the ocean, only a few minutes away from a very good restaurant. The room was very clean and fully equipped, all for a luxurious feeling. We can warmly recommend I-Iolo guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik akkommodasie en oggendete.

Rustige verblyf gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was net vir een aand se oornag, vir gholf, maar sal weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place to stay in St Francis, walking distance to the beach.

This place is close to all amenities and 100 m from the beach. We can recommend i-LOLLO anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthea D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, pragtige see-uitsig.

Vriendelike ontvangs. Netjies, pragtige see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely setting and comfortable accommodation.

Anne made us feel most welcome and was very helpful in giving guidance on what to do and restaurant options.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon uitsig op die see.

Ons het hier gebly as deel van ons wittebrood. Perfekte plek vir aand se rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Guesthouse with the St Francis astetics.

Beautiful guesthouse with tidy rooms and the amenities that you need. Beautiful view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren S
Saam met vriende

Absolutely perfect. 5 stars for everything says it all.

I can't wait for my next vacation at St Francis Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Werklik mooi en netjies. Die ontbyt was uitstekend. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denis P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denis P
Enkelreisiger

Great location, clean and Ann is wonderful. Breakfast was great.

Was a wonderful place to stay and enjoyed everything about it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend.

Ligging is perfek, mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fernando T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing views, amazing breakaway.

This was such a pleasent stay for my wife and I on our honeymoon. Amazing views from the room and deck. Quite and tranquil and a perfect spot for a weekend escape. The owners was so caring and inviting. They also served an amazing breakfast. I'll definitely recommend this B&B for anyone and will certainly make use of them again in the furture.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonet K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Short but so sweet.

Pitstop op pad na Addo-Olifantpark. Vriendelike diens, puik geriewe, lekker ontbyt! Definitief 'n aanbeveling

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Second time here, super room, quiet, close to the river a home from home.

Great breakfast, thanks for a great stay we will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging, netjiese verblyf en baie vriendelike gasvrou!

Goeie ligging, stap tot by die strand. Mooi uitsig vanaf die dek. Ontbyt was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Als was mooi netjies. Ontbyt was heerlik en ons is met vriendelikheid ontvang. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam met uitstekende diens.

Ann was ongelooflik hulpvaardig en het al die omliggende plekke om te besoek op 'n kaart vir ons gegee en aangedui. Heerlike ontbyt elke oggend ontvang. Kamer was elke dag skoon gemaak en opgeruim. Sal hulle vir seker weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corine B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corine B
Saam met vriende

Clean and beautifully decorated.

A very convenient location, close to the river and some restaurants. Friendly hosts who welcomed us with a cup of tea. Scrumptious breakfast included in the price. A very good find and highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellane V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellane V
Besigheidsreis

Baie lekker en netjies!

Die blyplek is reg by die riviermonding, en baie netjies. Ek sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Perfek geleë, skoon en baie mooi omgewing. Baie lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf van hoogstaande gehalte, puik!

Uitstekende waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place to stay and relax.

Will recommend as far as we go.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie maar die WiFi vang nie op nie en ook geen braaiplek slegs 'n Weber.

Die plekkie is oulik maar geen WiFi-opvangs. TV het slegs paar kanale, geen braaiplek, slegs Weber. Dalk 'n voorstel om 'n DVD-speler in te sit en dalk te sê daar is slegs Weber, geen braaiplek. Die dorpie self is ook nie van die vriendelikste mensies nie, sal dit nie aanbeveel of weer gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elydia B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elydia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Heerlike, gasvrye, netjiese verblyf. Heilsame ontbyt, ons sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inie K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste.

Wonderlikste twee mense in St Francisbaai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig!

Gemaklike en rustige plek. Pragtige omgewing en naby water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en goed geleë en uiters vriendelike gasvrou.

Ligging is puik - by die riviermonding. Diens was goed en vriendelik en Ann (gasvrou) het uit haar pad gegaan om ons verblyf spesiaal te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius A - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius A
Saam met eggenoot / lewensmaat

I-Lollo Lodge sal beslis weer met ons kennis maak!

Lieflike ligging en gasvrye eienaars. Dit was 'n absolute plesier gewees en is beslis aanbeveelbaar. Twee pragtige Beagle-honde wat mens sommer soos deel van die gesin laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything we could wish for!

We had a very happy experience. Very clean and comfortable accommodation set in very tranquil surroundings. We could have stayed for much longer had time permitted. Our hostess was wonderful and the breakfast perfect. Many thanks for your hospitality!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiane R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiane R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view!

I'm sorry that we had only one night here. The room is beautiful and has a feeling of luxury: a white room with a thatched roof (you can see it also from inside the room) with selected furniture (and a big bed). But the best: huge windows from which you can see the sunrise over the sea and the river mouth. The only negative is that you will need a car or a bike to get to the restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent room, view, breakfast and hospitality, would recommend the two front upstairs rooms especially.

Very hospitable welcome on arrival and upstairs rooms at front are excellent. Best breakfast for some time! Would return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad B
Gesin met klein kinders

Skoon en netjiese verblyf. Aangename mense. Puik ligging.

Wou naby water wees vir vlieërbranderplankry terwyl gesin beskutting het teen wind. Puik ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna K - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en kamer met rustige atmosfeer!

Robert en Ann is uitstekende gashere en het ons baie welkom laat voel. Die kamer was skoon, ruin en netjies met 'n lieflike uitsig, baie gemaklike bed en ruim, skoon badkamer. Die ontbyt was heerlik met uitstekende tuisgemaakte konfyt, moerkoffie en vars vrugteslaai. Ons sal definitief weer soontoe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of the top 2 B&Bs we stayed at out of 11 on this trip.

Ann was a great hostess. Lovely setting - a great stay!! Excellent value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue W - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue W

Delightful setting, very comfortable, good breakfast.

Hosts were helpful and hospitable. Rooms were very comfortable. Set very close to the water and natural vegetation. Excellent restaurant nearby. Very good option for an overnight stay en route to destination. We would happily return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een aand is beslis te min!

'n Pragtige uitsig, stil omgewing, luukse en gerieflike kamer met badkamer ...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an awesome experience.

The homely atmosphere and great service made I-Lollo Lodge a great place to stay. We would certainly recommend it to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul G - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, neat, nice views and sorry I missed the breakfast which looked delicious

We were only there for a short time. I guess if our stay was longer I could have given a lot better feedback.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana M

Welcoming, friendly environment!

I really enjoyed my quiet, relaxed stay, the advice on places to go and things to do were very helpful. Thanks for a great time :-)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf met mooi uitsig.

Vriendelike ontvangs, mooi geriewe, heerlike ontbyt en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shore-weg 71, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff16dd2e20f69ccc8454201719fc4ba45781397ae4e93f0776c07a2de173af70ffd85e2d647f49eec90041618544ce58d09e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 71 Shore Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.146227606249 24.837394952774