Walmer Akkommodasie by Ibhayi Guest Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges | LekkeSlaap
+47

Ibhayi Guest Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 11 jaar oud betaal 50% van die deeltarief.

Uitgesluit: Alle drankies, wasgoed, telefoonoproepe en ander persoonlike uitgawes, vervoer en ander geskenke.

Toerismeheffing: Tans geen heffings nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

'n 50% nie-terugbetaalbare deposito is nodig om bespreking te bevestig, met balans betaalbaar 7 dae voor die inklokdatum.
In geval van kansellasie of indien gaste nie op bespreekte datum arriveer nie, geld die volgende:
1. Kansellasie 29-15 dae voor die inklokdatum is onderhewig aan 50% kansellasiefooi.
2. Kansellasie 14-1 dae voor die inklokdatum is onderhewig aan 80% kansellasifooi.
3. Gaste wat nie opdaag nie sal 100% kansellasiefooi betaal.

Vanaf R1 560
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 560
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 560
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 59 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 144, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkYzQ3ZmZlLWEyNGEtNDJlZC1iOWJhLTcwYjBlOWUwZDU5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 560  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 3 144 Main Road Walmer 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-15:00 10:00 -33.979921049764 25.582418739795
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za