LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ibis Thatch Cottage | LekkeSlaap
+16

Ibis Thatch Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33ste Laan 890, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ibis Thatch Cottage is in Villieria in Pretoria geleë en bied verblyf van die hoogste kwaliteit, hetsy vir vakansiegangers of sakereisigers. Die eenhede is elkeen binne maklike bereik van die plaaslike geriewe en ons is ook na aan al die hoofweë.

Dié grasdakeenheid het slaapplek vir 6 gaste. Die grondverdieping het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n sitarea, eetarea, kombuis en 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort en 'n ovaalvormige bad. Die solder-area het nog 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n mooi berg-uitsig en groot glasdeure wat na die tuin lei, waar gaste die skaduwee en die dek met braaigeriewe kan geniet.

Geriewe op die perseel sluit 'n wasmasjien, gemeenskaplike swembad, veilige onderdakparkeerplek, Netflix en WiFi in. Linne en handdoeke word voorsien. Troeteldiere is op versoek welkom, aangesien daar honde op die perseel is en hulle is nie mal oor katte nie.

Die eenhede is sentraal geleë, na aan die hospitale in Pretoria, slegs 40 minute vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en is in 'n veilige woonbuurt, die ideale plek om te bly vir jou volgende vakansie of sakereis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 10 resensies vir Ibis Thatch Cottage
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • 33ste Laan 890, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Ibis Thatch Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33ste Laan 890, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5MDVjMzVmLWY4MGYtNDk5MS05OGY5LWU4ZjY4ZjM3ZTQxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 890 33rd Avenue Villieria 0186 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.696932912041 28.241458728836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!