Ibis Way Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ibis Way Guest House is in Westlake Country & Safari Landgoed op die Hartbeespoortdam se oewer geleë. Dit skuil tussen die heuwels van die majestueuse Magaliesberge. Die groot, oop ruimtes en pragtige uitsig op die Magaliesberge maak Ibis Way die ideale plek vir 'n rustige wegbreek.

Die gastehuis is 'n groot privaat tuiste met 3 slaapkamers, waarvan 1 van die kamers in die solder is, dit is ruim en het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, platskerm-TV met Netflix en gratis WiFi.

Die leefarea het 'n TV met Netflix. Die leefarea bied toegang tot 'n ruim patio met 'n uitsig oor die tuin, swembad, bosveld en berge.

Springbokke, rooibokke, njalas, gemsbokke, blesbokke, rooihartebeeste, swartwildebeeste en duikers loop vrylik op die plaas rond, selfs tussen die huise.

Ons bied jou gemoedsrus met 'n moderne sekuriteitstelsel en 24 uur-patrolliediens asook volle toegang tot die beheerstelsel, 'n sperboomhek-ingang, elektriese heining, moniteringstelsels en patrollievoertuie.

Slaapplek

'n Bespreking by Ibis Way Guest House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Strykyster

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ibis Way Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false