LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Icon 1008 by CTHA | LekkeSlaap
+22

Icon 1008 by CTHA

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strijdom-laan 24, Foreshore, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R840 R546 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Icon 1008 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Foreshore, Kaapstad. Die gebou is naby verskeie besigheids- en ontspanningsgeriewe in die sakesentrum.

Die woonstel is volledig gemeubileer en het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, breekware, eetgerei en kookgerei. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die leefarea het lugversorging, sitplek vir 4, 'n bank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n Juliette-balkon met 'n uitsig oor die omgewing. Daar is ook gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike gimnasium en swembad in die gebou. Die gebou het 24 uur-sekuriteit, 'n hysbak, en aangewese parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Icon 1008 by CTHA sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Icon 1008 by CTHA
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Hans Strijdom-laan 24, Foreshore, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Icon 1008 by CTHA het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R840
Vanaf R546
per nag (plek vir 2)
was R840
Vanaf R546
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strijdom-laan 24, Foreshore, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9Gxt3neslwGNwSgKtZleSeJ4Elu7M18JKfnu3ceZjhadsEa1NG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R840, nou Vanaf R546  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 24 Hans Strijdom Avenue Foreshore 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.91783 18.4237
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!