Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 700 R3 995 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve is in Bela-Bela, Limpopo, 'n area wat bekend is vir landskapsritte, staproetes en ikoniese besienswaardighede, insluitend Bambelela Wildlife Care & Vervet Monkey Rehabilitation Farm en De Wildt Shingwedzi Cheetah Ranch. Dis die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die besige stadslewe.

Sonkrag is gedurende beurtkrag en kragonderbrekings beskikbaar.

Dié grasdak selfsorg-eenheid is geskik vir 8 volwassenes en 4 kinders en het 5 slaapkamers en 5 badkamers. Slaapkamer 1 en 2 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Slaapkamer 3 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, en slaapkamer 4 het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die vyfde slaapkamer is 'n solderkamer met 2 enkelbeddens en is perfek vir kinders of tieners. Die vyfde badkamer is 'n gastebadkamer met 'n toilet, wasbak en stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, skottelgoedwasser, ysmasjien, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, koffiemasjien, sapdrukker, menger, 2 yskas-vrieskaste, 'n drukkoker en 'n handklitser toegerus. Daar is ook al die kookgeriewe soos eetgerei, potte, panne, potjies, plekmatjies en breekware. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel, plafonwaaier en 'n platskerm-TV met Netflix, Showmax, DStv Premium en DStv Now. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die stapelhoutdeure maak oop op 'n sondek met 'n swembad en kroeg.

Die huis het 'n boma-braaiarea waar gaste kan ontspan en hulle dag-avonture met mekaar kan deel. Ervaar die egte Suid-Afrikaanse gevoel deur 'n potjie op die kole te maak onder die Afrika-sterre.

Gaste kan aan talle aktiwiteite op die perseel deelneem soos perdry, voëlkyk, wildritte, begeleide staptoere, swem, wildkyk en selfs die Groot 5 sien, fietsry en bergfietsry, sowel as tennis.

Slaapplek

’n Bespreking by Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 55 resensies vir Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Mabalingwe Natuurreservaat, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 700
R4 700 R3 995
per nag (plek vir 12)
Vanaf R4 700
R4 700 R3 995
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnFiXsIi5FN6PV0JG20Ri864YB8Jo1gWleXPAvobrKNGd2VSmIs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 700 nouVanaf R3 995 per nag (plek vir 12) 55 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve R516 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.813814871506 28.098218142986