Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ifafa 732 Akkommodasie

  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ifafaweg 732, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Ifafa 732 Akkommodasie is 'n huis met slaapplek vir 7 plus bababedjie wat in die vreedsame Leeupoort Vakansiedorp geleë is.

Dié huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die 1 badkamer het 'n bad en stort en die ander net 'n stort. Twee slaapkamers het koningingrootte-beddens, een slaapkamer het 'n bababed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n waaier en daar is 'n wasmasjien in een van die badkamers. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, vrieskas en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n sitkamer met lugversorging en 'n DStv. Ifafa 732 Akkommodasie het 'n privaat braai-area buite en privaat skemerkelkie-swembad, asook parkeerplek onder 'n net.

Leeupoort Vakansiedorp is in 'n omgewingsvriendelike natuurreservaat en verskeie wild, soos kameelperde, elande, koedoes, blouwildebeeste, sebras,vlakvarke en bosvarke wei vrylik tussen die huise rond. Die oord het ook twee gemeenskaplike swembaddens en jy kan die omgewing te voet of op 'n fiets verken. Besoekers kan ook op hul eie per motor of fiets deur die reservaat ry of gaste kan stap.

Slaapplek

’n Bespreking by Ifafa 732 Akkommodasie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Ifafa 732 Akkommodasie
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christiaan Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 6

Ligging

  • Ifafaweg 732, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Gaste dink Ifafa 732 Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ifafaweg 732, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9df5f2286836321a703395c93d8e215ce927110d7557bd09033c65a0fe5d0c62af91fc7328c6cc6fb3936e74a37f5b7e1b2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7) 22 5 1 5 732 Ifafa Road Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.92555 27.63807
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem