Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Igna's House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierstraat, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Igna's House is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorp Eersterivierstrand in die Tsitsikamma-streek. Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en spog met 'n gedeeltelike see-uitsig van die stoep af.

Die ten volle gemeubileerde huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Op die boonste verdieping is daar 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed, 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort en 'n TV-kamer met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Op die onderste verdieping is daar 'n derde slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n vierde slaapkamer met 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort. Die ten volle toegeruste kombuis beskik oor al die nodige toebehore om maaltye voor te berei en sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in.

Die oopplanleefarea spog met 'n ingeboude kaggel wat ook as 'n braai gebruik kan word. Die leefarea lei na 'n stoep. Parkeerplek is voor die huis beskikbaar. Die dorp, Eersterivierstrand, het 'n paar rotspoele wat ideaal is vir snorkel en daar is ook 'n paar fynbospaadjies om te verken.

Neem asb. kennis dat troeteldiere/diere nie toegelaat word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Igna's House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Igna's House
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 152

Jaar gelys 7

Ligging

  • Eersterivierstraat, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Gaste dink Igna's House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierstraat, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc1ff11de7e8830f6ad182f7ba588099689e87ca70ca732a6ecbcc802c853ba075ff54e86bcfe9e75c15a6ede4e253fd8e18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.073599708618 24.22713823373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem