Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Igugu Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appelblaarweg 482, Wildlife Estate Hoedspruit, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Igugu Lodge is 'n selfsorg-lodge op die Hoedspruit Wildlife Estate, 'n residensiële landgoed wat 700 ha groot is. Rooibokke, koedoes en vlakvarke beweeg vry tussen die huise rond.

Igugu Lodge bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Elke kamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Twee van die kamers het en suite-badkamers met 'n hoekbad, toilet en wasbak, en die ander 2 kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het skuifdeure wat na die swembad- en tuinarea lei.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en lei na die bosveld. Die sitarea het lugversorging en 'n platskerm-TV. Die eet- en sitarea het deure wat na 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n boma braai-area, swembad en tuin lei. WiFi is beskikbaar.

Hoedspruit is net 10 minute se ry van die verblyf af en daar is 'n Spar, Pick 'n Pay, verskeie restaurante en ander geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Igugu Lodge sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir Igugu Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 4

Ligging

  • Appelblaarweg 482, Wildlife Estate Hoedspruit, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Igugu Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R6 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appelblaarweg 482, Wildlife Estate Hoedspruit, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnUbf3lIDIUXSqbugI7QS51LzQ9Yp3rkt2mZTRONJStp3JoDHzZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag, vir 8 mense 13 5 1 5 482 Appelblaar Road Wildlife Estate Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.344718297647 30.974719024563
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem