IKhaya on Kloof

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 22 September 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

iKhaya on Kloof is ’n ateljeewoonstel op die onderste verdieping wat slaapplek bied aan 4 gaste en is ideaal geleë en Kaapstad se bekende Kloofstraat.

Dié oopplan-woonstel het ’n koningingrootte-bed en ’n dubbelslaapbank. Daar is ook ’n privaat badkamer met ’n stort en verhitte handdoekreling.

Die kombuis is met ’n tweeplaatstoof en oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n etenstafel toegerus. Die sitkamer-area het ’n TV met DStv en WiFi is beskikbaar.

Die kompleks het 2 restaurante by die ingang en is net 800 m vanaf die bekende Bree- en Long-strate af wat verskeie koffiewinkels, restaurante en kroeë het. Verder is iKhaya on Kloof net 900 m van die Company's Garden af en 5 km van die V&A Waterfront af.

Slaapplek

'n Bespreking by IKhaya on Kloof sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na IKhaya On Kloof gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 R595 per nag (vir 4 mense)

Kry 30% af vir verblyf voor 22 September 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]