Tuine Akkommodasie by IKhaya on Kloof | LekkeSlaap
+38

IKhaya on Kloof

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir IKhaya on Kloof
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Doreen G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen G
Gesin met tieners

Pragtig en gemaklik.

Baie pragtige en netjiese plekkie. Sal weer kom na ikhaya. Gerieflik en sentraal om middestad te verken. Baie dankie Belinda en Andre vir vriendelike verwelkoming.

IKhaya on Kloof's terugvoer

Dankie Doreen. Ons is bly julle het jul tyd by iKhaya geniet. Jy en jou familie is enige tyd weer welkom by ons.

IKhaya on Kloof
Yolandi R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R
Saam met vriende

Baie netjies, naby alles. Vriendelike diens!

Vriendelike diens. Woonstel is stapafstand van dorp, restaurante en V & A Waterfront. Baie netjies.

IKhaya on Kloof's terugvoer

Dankie Yolandi. Bly julle was tevrede en het jou besoek aan iKhaya geniet.

IKhaya on Kloof
Vanaf R1 050
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 4 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 050
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 60, Langholm 1A, Gardens, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACcblwICH4QaKvBDP7Eo5dilDIB8F3D40tMvUJO4QGo071pGBrz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 4 persone) 2 5 1 5 60 Kloof Street Langholm 1A 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -33.930635651606 18.409495701818
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za