Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ikhaya Safari Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rhodes-rylaan 9, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 060 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ikhaya Safari Lodge is 'n luukse gaste-lodge in Constantia se voorheuwels in Kaapstad. Die lodge is versier met egte safari-lodge-elemente en is dus enig in sy soort in Kaapstad. Ikhaya spog met 'n enorme vuurmaakplek, 'n wynkelder, en 'n oop rietdak-eetkamer. Koedoe- en wildebees-trofees versier die mure en zebra-matte lê versprei oor die houtvloere.

Die lodge bied verblyf in 8 en suite-kamers en 1 selfsorg-kothuis. Die hoofhuis beskik oor 3 en suite-slaapkamers wat in 'n egte, koloniale styl versier is met muskietnette oor die beddens. Die 3 tuin-suites het klipmure en rietdakke, is versier in 'n elegante Afrika-styl, en beskik elk oor en suite-badkamers.

Vir diegene wat op soek is na onafhanklike verblyf, is die pragtige rietdak-selfsorgkothuis die perfekte opsie. Dit beskik oor een slaapkamer, 'n oopplan-sitarea, kombuisie en 'n privaat terras.

Hierdie bekoorlike klip-en-rietdak-huis is in 'n groot, lowerryke tuin met 'n tennisbaan en 'n swembad geleë en bied asemrowende uitsigte oor Constantia se wynlande en die Hottentots-Hollandberge in die verte. Al hierdie prag kan van die terras af geniet word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Ikhaya Safari Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Rhodes-rylaan 9, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ikhaya Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rhodes-rylaan 9, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3Y2E0OWNmLTFjYjItNGFmNy1hMzVmLWJiOTEzMjc5NDc3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 060 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 9 Rhodes Drive Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -34.010021073217 18.407657146454