LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ilanga Game and Fishing Lodge | LekkeSlaap
+29

Ilanga Game and Fishing Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Ilanga Game and Fishing Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johan V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike huis, rustige en mooi omgewing.

Ons was 'n groot groep familie wat vir 3 dae na die Ilanga gekom het, op soek na 'n breek van die stad. Ons het 'n ruim, skoon huis gekry in 'n rustige stil omgewing met baie wild en voëls nie ver van Dullstroom af nie. Ons sal die plek beslis aanbeveel vir groot groepe mens. Dankie, ons het ons tyd daar geniet!

Ilanga Game and Fishing Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet. Sien julle gou weer. Groete, Ilanga.

Ilanga Game and Fishing Lodge
Carien R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien R
Gesin met klein kinders

‘n Plek waar jou siel rus kry.

Ons sal beslis weer teruggaan. Die uitsig het kort kort verander, ons kon net nie oor dit kom hoe mooi dit is nie. Die geriewe en spasie en uitleg van die huis was perfek.

Ilanga Game and Fishing Lodge's terugvoer

Baie Dankie vir die terugvoering :-) Ons is bly julle het dit geniet. Sien julle gou weer.

Groete,
Ilanga

Ilanga Game and Fishing Lodge
Marle G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle G

Rustig en lekker.

Sal vir seker weer gaan.

Amore P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore P
Saam met vriende

Asemrowende uitsig en baie goed toegeruste blyplek!

Uitstekende ligging, privaat. Ons het dit baie geniet, huis is baie goed toegerus. Daar is baie spasie en 'n pragtige uitsig. Visvang geriewe is let wel "slegs fly fishing" wat ons nie geweet het nie en ons kon nie met gewone visvangtoerusting vang nie.

Annette W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette W
Saam met vriende

Good view from the house.

The access gravel road as well as the roads on the farm are sub standard. Even when travelling with a 4x4.

Elzanne V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne V
Saam met vriende

Pragtige huis met 'n pragtige uitsig.

Die huis is regtig baie goed toegerus en alles is mooi netjies en skoon. Kamers is baie ruim en die uitsig vanaf die stoep is fantasties, ons sal definitief weer terugkeer. Ons het 'n heerlike naweek gehad.

Donovan V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan V

Perfek toegerus vir 'n groot groep.

Ligging en landgoed is pragtig met baie staproetes en voel baie veilig.

Diana C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana C

Beautiful location and 5 star establishment.

We were a large extended family group, including some from Denmark and everyone agreed that the establishment and location was 5 star! We all had a wonderful weekend. Thank you!

Riette V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riette V
Gesin met klein kinders

Goed toegeruste huis op 'n prentjiemooi koppie; perfek vir twee gesinne van 4 elk.

Pragtige omgewing. 'n 4x4 is 'n moet! Die huis is baie prakties ontwerp en mooi versier - perfek vir ons twee gesinne met twee kinders elk. Die swembad en klimraam is nie by die huis nie, jy ry soontoe, maar ons kinders het steeds met hul fietsies naby die huis gery.

Ilanga Game and Fishing Lodge's terugvoer

Bly julle het dit geniet!

Ilanga Game and Fishing Lodge
Marna S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna S
Saam met vriende

Wonderlike naweek wegbreek!

Wonderlike geriewe. Geen probleme!

Nel V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nel V
Saam met vriende

This was an enjoyable stay with good friends.

Will definitely recommend this venue for any type of breakaway. The few is fantastic and the house is good equipped with everything.

Ilanga Game and Fishing Lodge's terugvoer

Glad you enjoyed it.

Ilanga Game and Fishing Lodge
Ilna V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilna V

Ongelooflik mooi en lekker.

Dit is 'n ongelooflike mooi huis, met die mooiste uitsigte. Lieflik toegerus, niks kort nie. Die huis is heerlik ruim, ons was 8 grootmense en almal het sy spasie gehad. Die mans het die vlieghengel vreeslik geniet. Baie baie dankie vir 'n heerlike naweek in julle woning, ons sal beslis weer van julle gebruik maak.

Ilanga Game and Fishing Lodge's terugvoer

Soooo bly julle het dit geniet. Ons huis is altyd oop om die rustigheid te geniet.
Kom gerus weer!

Ilanga Game and Fishing Lodge
Elizabeth J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth J

Beautiful and peaceful - a wonderful home!

Oorsese trip of hermanus vir walvisseisoen.

Ilanga Game and Fishing Lodge's terugvoer

Glad you enjoyed it!!!!

Ilanga Game and Fishing Lodge
Angelique R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique R
Saam met vriende

Baie mooi en netjiese plek. Rus en vrede vir jou siel.

Sal beslis weer teruggaan. Mooiste uitsig. Huis is baie stylvol toegerus met als wat jy nodig het. Netjies en skoon. Die rustigheid is aansteeklik en die natuur met die wild is beeldskoon.

Ilanga Game and Fishing Lodge's terugvoer

Bly julle het dit geniet, julle is enige tyd welkom!!

Ilanga Game and Fishing Lodge
Schoeman R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schoeman R
Saam met vriende

Awesome plek!

Alles was in plk en baie netjies, sal enige tyd weer daar gaan bly.

Ilanga Game and Fishing Lodge's terugvoer

Net n plesier, kom gerus weer.

Ilanga Game and Fishing Lodge
Fanie V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Uitstekend.

Baie gerieflik en bekostigbaar.

Ilanga Game and Fishing Lodge's terugvoer

Net n plesier, kom gerus weer.

Ilanga Game and Fishing Lodge
Justin L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin L
Gesin met klein kinders

Everything we needed.

It’s all just fantastic!

Ilanga Game and Fishing Lodge's terugvoer

Glad you enjoyed it.
Please visit us again.

Ilanga Game and Fishing Lodge
Amelia B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B
Saam met vriende

Asemrowend mooi en rustig.

Dit was baie lekker en ontspannend. Sal dit sterk aanbeveel.

Ilanga Game and Fishing Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Kom kuier asb gerus weer.

Ilanga Game and Fishing Lodge
Zelmarie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmarie V
Saam met vriende

Lekker rustig

Hulle moet die beskrywing verander, dit word geadverteer asof daar 'n swembad by die huis is maar daar is nie. Meeste kamers se vensters kon nie oopmaak nie, so was baie warm want die kamers het geen aircons of waaiers nie. Verder sal ek dit vir enige iemand aanbeveel.

Ilanga Game and Fishing Lodge's terugvoer

Beste Zelmarie,

Baie dankie vir die terugvoering. Ek sal die beskrywing so spoedig moontlik verander en ook seker maak dat die vensters reggemaak word.

Hoop ons sien julle gou weer. Voorspoedige nuwe jaar vir julle.

Ilanga Game and Fishing Lodge
Marlene L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Saam met vriende

Uit en uit die moeite werd!

Ontsettend tevrede gewees met die blyplek! Het als wat mens nodig het. Moderne kombuis, genoeg vrieskas en yskasspasie, lekkerste beddens en heerlikste kuierstoep met uitsigte wat slegs in persoon ten volle waardeer kan word. Plek was skoon, netjies en ten volle toegerus. Ek moet wel melding maak van die pad vanaf die hek na die huis - ons het met VW Polo's die pad gemaak, maar ek sal aanbeveel dat mens eerder met 'n bakkie/SUV die plek besoek indien moontlik. Ons sal beslis terug wees vir nog 'n naweek! Absoluut die moeite werd. Dankie Ilanga en LekkeSlaap!

Deidre V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre V
Gesin met tieners

Sal beslis terugkom.

Was uitstekend, die pad was bietjie rof maar sal volgende keer met al die bakkies op kom, was iets besonders.

Jana N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jana N
Saam met vriende

Die huis is baie ruim, skoon en netjies, perfekte wegbreekplek.

Ons het 'n heerlike naweek gehad, ten spyte van die krag wat een aand af was weens slegte weer en munisipale redes, het die eienaars uit hulle pad uitgegaan om ons te probeer akkommodeer. Vir die res van die naweek het ons heerlik gekuier om die kaggelvuur. Die kamers en badkamergeriewe is besonders! Daar is meer as genoeg komberse, en die beddens slaap soos 'n droom! Ons sal vir seker weer 'n naweek hier bespreek.

Laetitia K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia K
Saam met vriende

Rustigheid

Ons het ongelooflik lekker gekuier by Illanga. Wel nie 'n vis kon vang nie maar die uitsig en kaggelvuur het opgemaak daarvoor. Baie lekker ingerig en het alles wat mens benodig. Baie dankie.

Natalie D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie D
Saam met vriende

Meer as verwag!

Ons het 'n ongelooflike lekker tyd by Illanga gehad! Die huis het alles wat jy nodig het en is baie smaakvol gedecorate. Ons maak al klaar planne om weer te gaan. Sal die plek ten sterkste aanbeveel!

Ilanga Game and Fishing Lodge's terugvoer

Wow, dankie Natalie. Hoop ons sien julle gou weer!

Ilanga Game and Fishing Lodge
Angelique W - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig, skoon en gerieflik.

Pragtige huis en volledig toegerus. Baie skoon en netjies. Waarde vir geld met die lekkerste beddens. Die ligging is perfek met die mooiste uitsig en wild wat rondloop. Was vir seker die lekkerste naweek in Dullstroom vir ons en het tot laat om die groot tafel gekuier saam ons familie. Sien ons vir seker weer!

Ilanga Game and Fishing Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Angelique. Ons hoop om jou vinnig weer terug te verwelkom.

Groete
Chantell

Ilanga Game and Fishing Lodge
Theo D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo D
Saam met vriende

Skoon nuwe woning, goed toegerus, pragtige uitsig, gemaklike beddens.

Die huis is maklik bekombaar en ons het nooit onveilig gevoel nie. 4 Kamers is identies met gemaklike beddens. Ruim stoep met braai area en fantastiese uitsig. Sal beslis teruggaan en aanbeveel.

Ilanga Game and Fishing Lodge's terugvoer

Thanks Theo for visiting our place. We would love to welcome you again.

Ilanga Game and Fishing Lodge
Marta B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marta B
Saam met vriende

Gorgeous views and a beautiful modern home.

We had a blast at Ilanga Game and Fishing Lodge! The house was even better than we had expected, will definitely go back.

Ilanga Game and Fishing Lodge's terugvoer

Thanks for visiting our place, it was a pleasure having you. You are always welcome. Chantell

Ilanga Game and Fishing Lodge
Jan V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Kwaliteit!

Baie mooi afgewerk en 'n uitsig wat jy jy nie sommer enige ander plek gaan kry nie. Baie goed toegerus. Sien julle gou weer!

Werner W - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W
Saam met vriende

Awesome.

Een van die beste plekke waar ek nog gebly het.

Ilanga Game and Fishing Lodge's terugvoer

Thanks for visiting our place, it was a pleasure having you. You are always welcome.
Chantell

Ilanga Game and Fishing Lodge
Anton S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Ontspanne naweek in besonderse ligging.

Ideale plek met absoluut alles wat jy benodig vir 'n lekker naweek saam met vriende.

Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 42, Dullstroom Country Estate, Kruisfontein-weg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkYzU3ZjNiLWU1OGQtNGY0Mi1iZDU2LTJhOTYyZWJkMzNmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 8) 30 5 1 5 Stand 42, Dullstroom Country Estate Kruisfontein Road 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.409036289654 30.215450823271
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!