by Ile Du Lac Self Catering | LekkeSlaap
+43

Ile Du Lac Self Catering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Ile Du Lac Self Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Deirdre H - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre H

Absolutely perfect!

We were only girls and we felt safe and loved the surroundings. The unit is lovely and spacious. Everything we needed was there. The atmosphere is relaxing and sitting on the patio watching the birds and ducks was a highlight. Olivia, the lady that runs the place is very nice and made us feel very welcome! I am definitely going back.

Ile Du Lac Self Catering se terugvoer

Hi Deirdre
Thank you so much for your kind words. Hope to have you back soon.
I passed your message on to Olivia
Kind Regards
Yvonne

Ile Du Lac Self Catering
Keletetswe M - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keletetswe M
Saam met vriende

Super nice.

The place is very quiet, very clean and the friendly, warm welcome we received was out of this world.

Ile Du Lac Self Catering se terugvoer

Thank you Keletetswe.
Hopefully we will see you again.
Take care.
Yvonne

Ile Du Lac Self Catering
Danieka D - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danieka D
Saam met vriende

Die naweek by Ile Du Lac Self Catering was so lekker rustig met die pragtige natuurskoon en rustige bure.

Dit was vir ons so lekker om elke oggend en elke middag na die rivier toe te stap en vir die kolganse te gaan kyk. Ons het dit ook geniet om met die rivier as uitsig wakker te word en langs die rivier te kan braai en kuier in die gerief van ons eie huisie. Die bure was ook behulpsaam en vriendelik en die landgoed as 'n geheel was baie stil.

Ile Du Lac Self Catering se terugvoer

Baie dankie Danieka.
Kom kuier gerus weer.

Ile Du Lac Self Catering
Willem C - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Saam met vriende

Dit was aangenaam, al het ons baie koud gekry buite, maar binne was dit lekker knus.

Sal dit beslis weer gebruik in toekoms indien nodig.

Ile Du Lac Self Catering se terugvoer

Dit was bloediglik koud daardie naweek.
Dankie.

Ile Du Lac Self Catering
Morne S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, ruim en mooi, perfek vir 'n selfsorg naweek.

Ons was vriendelik ontvang, alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar, en die area was heerlik stil en regtig mooi.

Kudakwashe S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kudakwashe S
Gesin met klein kinders

We had a great and peaceful stay. Wouldn't mind coming back again.

Had an awesome long weekend with family. Really enjoyed our stay. We had a warm welcome from Olivia on arrival.

Ile Du Lac Self Catering se terugvoer

Thanks so much for the kind words, will pass it on to Olivia.

Ile Du Lac Self Catering
Tracy-lynn F - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy-lynn F
Gesin met tieners

Peaceful stay in a safe security complex.

Ticked all our boxes - the space was great for us. Kids loved the DStv!

Ile Du Lac Self Catering se terugvoer

Thank you so much Tracy-Lynn.

Ile Du Lac Self Catering
Martin D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin D
Gesin met tieners

Baie rustig en netjies, Olivia was baie behulpsaam.

Ons het verskriklik lekker gebly, netjies met baie mooi omgewing. So baie om te doen sonder om vêr te ry.

Enzo I - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enzo I
Gesin met klein kinders

Perfect relaxing spot.

We were blown away by this amazing place and loved every second we spent here. The service is amazing so kind warm and helpful. We will definitely be back again.

Ile Du Lac Self Catering se terugvoer

Thank you Enzo.

Ile Du Lac Self Catering
Marina V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marina V
Gesin met klein kinders

Eenheid netjies en goed ingerig. Ek sal aanbeveel dat daar melding gemaak moet word dat slegs 'n Weber beskikbaar is as 'n braai wat buite staan en nie privaat is nie.

In brochure word gevra dat daar nie oor en weer mekaar se gras beweeg moet word nie, maar gebeur tog. As jy hou van privaatheid gaan dit pla. Daar word ook gevra dat eenheid skoon as moontlik gehou moet word. Sal dan ook aanbeveel 'n mop wat nie met die hand hanteer moet word nie en chemikalieë vir skoonmaak van vloer, asook 'n afdroograk. Vriendelike gasvrou.

Estee H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estee H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig, fantasties en privaat.

Olivia wat ons ontvang het was fantasties en dierbaar. Die huis is toegerus met als en kon heerlik rus. Als is luuks en hoogs aanbeveelbaar.

Elrese K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrese K
Saam met vriende

Wonderlike tyd gehad. Baie mooi plek.

Verskriklike mooi plek. Netjies. Geen probleem gehad.

Tania M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer besoek!

Ile du Lac het al ons verwagtinge oortref. Die woonstel was skoon en netjies met al die nodige geriewe en toebehore, selfs so bietjie van die onnodige! Die beddens en linne is van topgehalte en slaaptyd was uit die boeke. Die area is veilig, stil en rustig met die mooiste natuurskoon. Tannie Olivia is 'n uitmuntende gasvrou en laat jou soos familie voel eerder as net nog 'n besoeker. Ons sal beslis weer daar tuisgaan wanneer ons Harties besoek.

Jayna C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayna C
Saam met vriende

Lovely place.

Clean, scenic and comfortable.

Dwayne M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwayne M
Gesin met klein kinders

Was asemrowend.

Sal enige tyd plek aanbeveel vir 'n lekker naweekwegbreek.

Karla-mari V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla-mari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit is so die moeite, tyd en geld werd om by Ile du Lac Self Catering te bly. Die mense is so vriendelik en die verblyf is so skoon. Uitsigte is pragtig en dis rustigheid van self. Ek beveel dit aan vir almal! Pragtig, fantasties, beste keuse.

Ile Du Lac Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde. Ek was Saterdag daar en het gedink om te kom hallo sê, maar toe ek Sondag ry was die deure nog toe. Ons hoop ons sien julle weer.

Yvonne

Ile Du Lac Self Catering
Rhyno J - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhyno J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal terug wees.

Baie lekker gebly, alles wat ons nodig gehad het was daar. Lekker sentraal.

Ile Du Lac Self Catering se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.

Ile Du Lac Self Catering
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boulevard D' Afrique, Broederstroom, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxYzQyZDdlLTdlNjUtNGIxZS1hNzY1LTRmODNmMDI4ZGE0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200  per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 Boulevard D' Afrique Broederstroom 0240 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.775073996569 27.902945494646
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem