Ile Du Lac Villa
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: ile Du Lac Estate, Estate d' Afrique Boulevard, Broederstroom, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
ile Du Lac Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n warm en knus waterkant-villa op 'n rustige sekuriteitslandgoed in Hartbeespoort.
Dié smaakvol versierde villa bied slaapplek aan 'n maksimum van 4 gaste ne beskik oor 3 slaapkamers, 'n ruim sitarea, wynkamer vir die stoor van wyn, 'n eetarea en 'n kombuis. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf. Dit sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die landgoed bied 'n swembad en vermaakarea sowel as 'n dam waar gaste 'n Jetski kan lanseer of net die prentjiemooi omgewing kan waardeer. Die rustige en pragtige ligging is ideaal vir diegene wat net wil ontspan en hul batterye wil herlaai.
Slaapplek
’n Bespreking by Ile Du Lac Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
- Frans
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- ile Du Lac Estate, Estate d' Afrique Boulevard, Broederstroom, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
- Gaste dink Ile Du Lac Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: ile Du Lac Estate, Estate d' Afrique Boulevard, Broederstroom, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom