Ileven Heaven
Opsomming van Resensie
Mogaladile Levy M - Sep 2021
Gemiddeld
Me and my friends enjoyed our vacation.
Ileven Heaven se terugvoer
Hi Mogaladile,
I thank you for the wonderful review.
Hope to have you there soon again.
Keep well.
Rassie V - Okt 2017
Gemiddeld
Awesome.
Ileven Heaven se terugvoer
Goeidag Rassie,
Baie dankie vir die resensie. Dit word opreg waardeer ons ontvang julle graag weer.
Vriendelike groete.
Petro
Jacques F - Jul 2016
Gemiddeld
Fantasties. 5-ster-verblyf. Sal vir seker weer gaan.
Ileven Heaven se terugvoer
Hi Jacques en Andriesa
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit word opreg waardeer.
Ons ontvang julle graag weer.
Vriendelike groete.
Petro
Christell S - Okt 2015
Gemiddeld
Wonderlike ligging. Lekker gebly.
Lees meerIleven Heaven se terugvoer
Beste Christell,
Ek waardeer die terugvoer en ek vra om verskoning vir die ongerief veroorsaak.
Ons het aangeneem dat gaste sou weet hoe om die stoof te gebruik of ons sou skakel as hulle gesukkel het, maar ek verstaan dat julle gevoel het julle wil nie so vroeg pla nie. Ons het nou getikte instruksies binne in die kas opgesit vir gaste.
Met betrekking tot die DStv, was dit wel op die profiel aangebring dat aktivering vooraf versoek moet word. Die inligting is ook nou so geplaas dat dit automaties deurtrek na gaste se kwotasies.
Met betrekking tot die handdoeke, vra ek om verskoning vir die kwaliteit daarvan. Na jul verblyf, was ons daar en het ook opgemerk dat die skoonmaker nie die gaste handdoeke uitgesit het nie, maar die gewone handdoeke.
Ek hoop jul verblyf was verder aangenaam. Enige verdere terugvoer aangaande jul verblyf by Ileven Heaven kan per e-pos aan my gestuur word.
Ek verneem graag van jou.
Groete,
Petro
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Boulevard D' Afrique, Broederstroom, Hartebeestpoort, 0240, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom