LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Imani Bush House | LekkeSlaap
+38

Imani Bush House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R22 Sodwanabaai-pad, Kuleni Wildreservaat, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Imani Bush House is lekker privaat en skuil tussen die bome in die Kuleni Wildpark. Met plonspoele, skadukolle, die geleentheid om wild van die dek af te sien en 'n rits staproetes op die voorstoep, staan die tyd stil wanneer 'n mens hiér ontspan en na die voëls se gekwetter luister.

Verblyf word in 2 eenhede aangebied wat saam slaapplek vir 8 gaste het. Dit is die Imani Bush House en die Silver Sky Chalet.

Imani Bush House het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n haardroër, waaier, kombuisie, sitarea, Jacuzzi en 'n TV met DStv in. Die eenheid het ook sy eie privaat ingang, stoep en 'n swembad.

Die Silver Sky Chalet het slaapplek vir 2 gaste, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit 'n haardroër, lugversorging, waaier, kombuisie, sitarea en 'n TV met DStv in. Daar is ook 'n privaat ingang, stoep en 'n swembad.

Daar is ook 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die area sluit voëlkyk, wildritte, visvang, fietsry
en bergfietsry in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Imani Bush House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • R22 Sodwanabaai-pad, Kuleni Wildreservaat, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Imani Bush House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R22 Sodwanabaai-pad, Kuleni Wildreservaat, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPRtg4asEU5OfEGylCBWFhHmX4PXw9Wh03O9GIDATDn3q9YZ8Te?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 R22 Sodwana Bay Road Kuleni Game Park 3960 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.910892 32.352815
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!