LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Imani Guest Cottage | LekkeSlaap
+24

Imani Guest Cottage

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Imani Guest Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Celest D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest D
Besigheidsreis

Gerieflik, netjies, gasvry.

Imani Guest Cottage het ons verwagtinge oortref. Daar was alles wat ons nodig gehad het en meer. Kraakvars beddegoed, alles nuut, skoon en netjies. So goed soos om by my eie huis te wees.

Maryke J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke J
Besigheidsreis

Baie gerieflik.

Dit was die perfekte plekkie vir my sakereis. Baie naby aan die lughawe, MediClinic en Mimimosa mall. Die eenheid is groot en smaakvol. Daar is wel net nie 'n plekkie om klere op te hang nie, maar alles anders wat nodig is.

Imani Guest Cottage's terugvoer

Dankie vir die pragtige review! Ons antieke kas het spasie vir klere hang, ek wys jou graag volgende keer, sal lekker wees om jou weer te ontvang!

Imani Guest Cottage
Tinus O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Riette was baie akkommoderend en vriendelik. Die plekkie was silwerskoon. En is baie goed geleë. Sal vir seker weer daar bly!

Riette is 'n fantastiese gasvrou!

Gretchen F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ervaring en dankbaar vir sulke mense wat nog uitsien om ander te akkommodeer.

Imani Cottage, is 'n lieflike plek om te bly, ek het veilig en tuis gevoel. Sal vir seker weer daar bespreek.

Imani Guest Cottage's terugvoer

Baie dankie Gretchen, ek waardeer die terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Imani Guest Cottage
Elsabe K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe K
Enkelreisiger

Skoon en baie netjies.

Riëtte, baie dankie vir 'n heerlike verblyf in 'n pragtige plekkie. Vars blomme uit die tuin op my bedkassie het my so welkom laat voel.

Imani Guest Cottage's terugvoer

Baie dankie Elsabé, ek waardeer die terugvoer. Dit is altyd lekker om gaste soos julle te ontvang.

Imani Guest Cottage
Zenobia D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best rest ever.

Imani Guest Cottage is the best destination for a weekend away with your spouse. Will definitely go back again.

Judy V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gaan verseker terug! Puik!

Ons beveel Imani Guest Cottage met vrymoedigheid aan. Linne en handdoeke van uitstaande gehalte. Riëtte was baie gasvry, maar ook ons privaatheid gerespekteer. Die hele cottage is uiters netjies, skoon, modern met 'n stunning atmosfeer. Veilige parkering.

Sakhile K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakhile K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Imani Guesthouse is perfect.

The cottage is very specious, the bathroom is also big and the bed is so comfortable and their bed sheets, towels and blankets. You have everything you need.

Hannelie L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dankie Riëtte vir hierdie ongelooflike huislike ervaring. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie vir al die lekker bederfies! Ons het ons huisie in Bloemfontein gevind!

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaptein Proctorstraat 10, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWU6aM2gPcN8yUqzo0vkhnSndXC8W6ByJohqm63dj6L0Sdgzam0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 10 Kaptein Proctor Street Brandwag 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.106629183147 26.202161047365
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!