LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Imbabali Retreat and Venue | LekkeSlaap
+82

Imbabali Retreat and Venue

4 resensies
Selfsorg
Kothuis 1
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kothuis het 2 slaapkamers, 1 met 2 enkelbeddens en een met 3 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Gaste het toegang tot 'n privaat braai-area, plonspoel, stoep en dubbelmotorafdak agter die kothuis. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Skoonmaakmiddels word vir die kombuis voorsien en die kothuis word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Rook is verbode in die kothuise. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Geen musiek word toegelaat nie. Geen lawaai na 22:00 nie. Slegs 5 volwassenes word op 'n slag in 'n kothuis toegelaat. 'n 50%-deposito moet vooraf betaal word en die balans moet 48 uur voor aankoms betaal word. Daar is honde, voëls, eende en kuikens op die perseel. Imbabali Retreat and Venue aanvaar geen verantwoordelikheid vir die aksie van enige diere nie en gaste word versoek om dié diere met respek te behandel. Visvang is slegs op vang-en-vrylaatbasis toelaatbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 2

Kothuis 3

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf RH27, R560 Hekpoortpad , Magaliesburg , 1790, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXWXaEe2XuMvEZzpdfFwOOIpyFbpTS1RvbZUybr3NMMpdtROHxv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Plot RH27 R560 Hekpoort Road 1790 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.911009099193 27.57400365282
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!