Imbube Safari Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 60 % af

Kry 60% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Imbube Safari Lodge is in Marlothpark langs die Krokodilrivier aan die Krugerwildtuin se grens geleë. Wild loop vrylik tussen die huise rond en sebras, koedoes en ander diere kom dikwels tot by die huise!

Die huis is smaakvol ingerig en het slaapplek vir 8 gaste in 4 moderne, volledige en suite-slaapkamers. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en ketel. Die huis het 'n grasdak, egte Suid-Afrikaanse interieur en luukse meubels.

Daar is 2 balkonne wat oor die groot swembad en bosveld uitkyk. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan in die boma braai, 'n begeleide staptoer in die bosveld onderneem, of met sonsondergang langs die rivier gaan ry. Ons ligging is ideaal vir Krugerwildtuin-safari's, met of sonder 'n gids.

Imbube Safari Lodge het ook 'n bestuurder wat voltyds aan diens is en skoonmaakpersoneel wat altyd gereed staan om jou verblyf so gerieflik moontlik te maak.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Imbube Safari Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 700 R1 480 per nag (plek vir 2)

Kry 60% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za