Imodie Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Imodie Gastehuis is geleë in sentraal-Bloemfontein. Dit bestaan uit 6 ruim slaapkamers waarvan 4 eie privaat ingange het. Elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer, 'n TV, lugversorging en tee-en koffiemaakgeriewe. Ruim parkeerplek vir jou gerief. Ons is geleë binne stapafstand van die toeriste-sentrum, Sentrale Universiteit vir Tegnologie, Vodacom Park (rugby- en sokkerstadion), Goodyear Park (krieketstadion), Stadium-swembad, Parkweg Polisiestasie en die Nasionale Hospitaal. Ons is ook nie ver weg vanaf die Waterkant en Mimosa Mall, Bloemfontein se dieretuin, die Psigiatriese Hospitaal van die Vrystaat en die Sand du Plessis Teater en skole nie.

Ons ligging is ideaal vir CUT-studente.

Ons bied kamers met óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Imodie Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za