LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Impala Bush Stay | LekkeSlaap
+19

Impala Bush Stay

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Impala Bush Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ronel F - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik!

Baie lekker geslaap, duursame spierwit linne, silwerskoon eenheid in die bos. Wat 'n ervaring in die pragtige natuurskoon. Baie dankie aan Alma wat haar haardroër aan my verkoop het nadat ek besef het ek het myne vergeet en ons wil 6 uur by Orpen-hek wees, ek waardeer dit regtig baie! Sien julle weer in Augustus!

Ian V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker naweek gewees. Sal dit beslis weer doen.

Dit was 'n baie lekker naweek gewees en dit waarvoor ons gegaan het, het ons gekry. Dit is 'n lekker rustige plek en ook glad nie ver van die winkels af nie. Mens voel veilig en daar is ook niemand wat jou pla nie. Dit is regtig 'n baie lekker plekkie. Sal dit beslis aanbeveel vir 'n pasgetroude paartjie.

Impala Bush Stay's terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering ons waardeer dit.
Bly jul het dit geniet.

Impala Bush Stay
Adelle C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle C
Saam met vriende

Pragtige akkommodasie. Waarde vir geld.

Ons het vir 2 dae in al twee eenhede gewoon. Die akkommodasie is pragtig, skoon, modern. Klein extras soos water, haardroër, showergel en chocolate was gelos. Mens kan gaan wild kyk in die estate en ons was gelukkig om 'n hele klomp wild te sien.

Impala Bush Stay's terugvoer

Thanks for taking the time to write a review Adelle! Im pleased your group enjoyed it.

Impala Bush Stay
Alta V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Short, but lovely stay.

We were welcomed by Alma, very friendly and we stayed over for 1 night. Clean and neat and will definitely recommend it.

Impala Bush Stay's terugvoer

Thank you. I'm pleased you enjoyed your stay!

Impala Bush Stay
Louis V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie netjiese blyplek.

Impala Bush Stay's terugvoer

Baie dankie! Waardeer!

Impala Bush Stay
Michael R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very convenient for a short stay.

Hosts were very helpful and accommodating.

Impala Bush Stay's terugvoer

Thank you. Welcome to visit again!

Impala Bush Stay
Manda R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Moderne, skoon, netjiese, volledig toegeruste selfsorg-eenheid. Kan nie vir beter vra nie.

Impala Bush Stay's terugvoer

Dankie vir jou goeie terugvoer Manda. Ek is bly jul het die plek geniet. Ons waardeer dit dat U die eenheid boonop so besonders netjies gehou het.

Impala Bush Stay
Jan V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome gewees. Sal beslis weer daar gaan bly.

In 'n baie stil area geleë. Die verblyf is baie privaat. Ons is baie vriendelik ontvang en Alma het verseker dat ons niks kort nie. Sal beslis weer daar gaan bly en kan enige iemand aanbeveel om daar te bly.

Impala Bush Stay's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Jan! Jul was awesome gaste gewees en het die plek mooi skoon en netjies gehou.

Impala Bush Stay
Ank L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ank L
Saam met vriende

Lovely stay with lovely hosts in a perfect location!

The room was clean and tidy and offers coffee, tea, a kettle and a fridge. The wildlife estate is a perfect environment to relax and enjoy the wildlife that wanders around. There is a pool at the back which we were invited to by the hosts. The hosts are helpful and friendly and were open to have a chat with us.

Impala Bush Stay's terugvoer

Thank you for your feedback. It was a pleasure having you as guests.

Impala Bush Stay
Debbie S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S
Gesin met tieners

Die stilte was net wat die siel nodig gehad het, asook die pragtige natuurskoon!

Dit was wonderlik om in die ongeskonde natuur iets te deel met die kinders, hulle het dit ongelooflik geniet - veral die diere!

Impala Bush Stay's terugvoer

Dankie. Ek is baie bly julle het dit geniet.

Impala Bush Stay
Ernie S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernie S
Gesin met klein kinders

We really enjoyed our stay here and even though it was very hot, the aircon, fans and the pool helped us to cool down.

We were made to feel at home from the time of our arrival. Even though we were one person more than we booked for, together with the owner, we made a plan that worked. Initially, we wanted this place just to sleep over for 5 nights, but as it turned out, we spent most of our time at Impala relaxing and enjoying the pool. We would really recommend this place to anyone.

Impala Bush Stay's terugvoer

Thank you Ernie. I am pleased you enjoyed your stay. You have a lovely family!

Impala Bush Stay
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akasiastraat 331, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44f40c6d5203c4773e8b0ec4d65794172881c14e8c5030794b70882785b4f88f846883fe325da032261430c8a8e09a0de938?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 331 Akasia Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.346227316057 30.962112023366
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!