Impala Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Impala Lodge is 'n lieflike selfsorg-lodge op die Hoedspruit Wildlife Estate, 'n bewarea aan die rant van die dorp Hoedspruit. Gaste kan die impalas, koedoes en vlakvarke wat tussen die huise rondloop dophou.

Die lodge bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer is onder en elkeen het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer is 'n boonste solderkamer met 2 enkelbeddens. Al 3 slaapkamers het lugversorging. Een van die kamers het 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste.

Die lodge het nie 'n TV nie.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n swembad en 'n braai-area vanwaar 'n uitsig op die berge geniet kan word.

Slaapplek

'n Bespreking by Impala Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Impala Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]