Impala's Rest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Impala's Rest bied gerieflike en gesellige selfsorg-oornagverblyf in 'n stil woonbuurt in Nelspruit, net 5 minute se ry vanaf die Mediclinic en Nelspruit se middestad.

Verblyf word in 'n privaat eenheid gebied met slaapplek vir 2 gaste. Die kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n nuut opgeknapte en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n TV met Netflix en onbeperkte WiFi.

Daar is 'n aparte sitarea met 'n mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Varsgebakte beskuit word voorsien. Ons kan 'n kind op 'n kampbedjie in die leefarea teen 'n klein ekstra fooi akkommodeer.

Slaapplek

'n Bespreking by Impala's Rest sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Impala's Rest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R525 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za