Impala's Rest B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Impala's Rest B&B bied verblyf in Boksburg. Dié dorp bied verskeie trekpleisters, soos winkelsentrums en waterparke, en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Daar is 1 en suite-kamer op die eienaar se perseel. Dié kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n dubbelstort. Die kamer het ook 'n TV met DStv, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat stoep.

Daar is ook 'n gemeenskaplike lapa, braai-area, Jacuzzi, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Boksburg bied verskeie doendinge en trekpleisters, soos Emperors Palace Casino & Conference Centre, Wildwaters Waterpark, Oos-Rand Vlooimark, gholf, verfbal by Blades and Triggers Paintball Range en ander sportklubs.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Impala's Rest B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R730 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za