LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Impangele Lodge | LekkeSlaap
+32

Impangele Lodge

B&B

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Impangele Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Tshidi S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tshidi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm welcome. Very clean. Staff are extremely helpful.

Owner of the lodge was very welcoming and helpful. The place is very much secured with alarm systems. The general staff were also very assisting and extremely helpful.

Andre C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre C
Gesin met klein kinders

Rustige verblyf in Muldersdrift.

Ons het lekker oorgebly en die uitleg en tarentale skep 'n rustige atmosfeer. Reisigers neem kennis dat alhoewel ontbyt adverteer word, dit nie beskikbaar is nie.

Johann L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L
Besigheidsreis

Rus en vrede.

Hierdie is 'n baie rustige en skoon lodge. Beveel dit vir alle sakereisigers aan.

Sone V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Sone V
Gesin met klein kinders

Daar was vreeslik baie kokkerotte en die swembad is so klein soos 'n bad.

Sien sterre.

Zodwa M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zodwa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

We had a quality time. It was so calming listening to the birds. Margaret was superb.

Sandra T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra T
Enkelreisiger

Dit was heerlik rustig.

Ek beveel Impangele Lodge vir enige een aan. Alles was net soos ek dit wou hê.

Chris B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mees vriendelikste mense wat die plekkie besit.

Baie vriendelike mense, skoon huisies en goeie ligging. Sal weer daar oorbly. Huisies het alles in wat benodig word vir oorslaap.

Jaco V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Advertisement is not a true reflection of what you get.

Units were neat and clean, our view was of a fence, no pool. I was under the impression breakfast was included, it was not. No deck or deck chairs as advertised on the photos, very friendly owner. No toilet paper. Broken toilet.

Juan W - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies en baie gasvrye mense.

Baie mooi en netjies en baie gasvrye mense. Baie dankie!

Nkululeko M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkululeko M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A true home from home experience.

Impangele has great owners with great hospitality. It is indeed a true home from home experience. Wouldn't mind visiting the lodge again.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Francis Pad, , Muldersdrift, 1742, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjZTI5ZTc5LWZjN2UtNGJjNC04Yzg4LTg1MjUwYjViNmFiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 25 Francis Road Northvale 1742 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.050406945047 27.824616730213
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!