Impisi Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Impisi Lodge bied gerieflike verblyf in ’n lieflike selfsorghuis in die sesde skoonveld van die Hans Merensky Gholfklub naby die welbekende Kruger Nasionale Park.

Die ruim vakansiehuis beskik oor lugversorging en is smaakvol met natuurlike kleure versier. Die huis het 2 slaapkamers, ’n solderkamer waar 2 ekstra gaste kan slaap, ’n sit- en eetarea en ’n kombuis. Elke slaapkamer het ’n en suite-badkamer - 1 het ’n stort en die ander 1 het ’n bad. Die kombuis het ’n oond en stoof, ’n yskas, en mikrogolfoond en die huis beskik oor ’n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en ’n DVD-speler. Die huis beskik ook oor ’n pooltafel, ’n privaat swembad en braai-area asook parkeerplek onder ’n afdak.

Impisi Lodge spog met verskeie wild soos die impala, kameelperd en seekoei. Kruger Nasionale Park se Phalaborwa hek is sowat 3 km ver en die Grietjie Natuurreservaat is sowat 29 km ver.

Slaapplek

'n Bespreking by Impisi Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Nederlands

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Impisi Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za