De Aar Akkommodasie by In Die Hoek Gastekamers | LekkeSlaap
+10

In Die Hoek Gastekamers

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 14 resensies vir In Die Hoek Gastekamers
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hessie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hessie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike kuier by dierbare mense! 'n Heerlike ontbyt vol moeite en liefde! Dankie!

Heerlike, gasvrye eienaars.

Ria V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly en het die heerlikste ontbyt en aandete daar geniet.

Die gastekamer is deel van die huis, maar tog ook heeltemal privaat. Ons het die heerlikste etes daar geniet en het die stil en veilige omgewing baie geniet. Ons is deeglik ingelig oor wat alles in De Aar aan die gang is - selfs van die Kerssangdiens daardie Sondagoggend. Dit was 'n interessante en verrykende ervaring.

Hannes L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Heerlik geslaap. Stil buurt. Heerlike ontbyt.

Nico S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Gesin met klein kinders

Heerlike oornagplek.

Baie gemaklik, perfek vir oornag. Wonderlike eienaars!

Sonia O - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf

Die verblyf by In die Hoek was aangenaam en die gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Johannes C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en aangenaam by mense wat hard gewerk het en wat bekend is in hul omgewing as mense wat tyd het vir hul medemens.

Alles in die haak. Ons het ons verblyf en interaksie met die eienaar(s) geniet.

Marietjie B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, heerlikste plaas-ontbyt!

Heerlik geslaap, lugversorging was 'n groot aanwins!

Willem S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Gesin met tieners

Baie lekker.

Sien die sterre.

Liandi R - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandi R
Enkelreisiger

Regte boere-gasvryheid.

Oulike slaapplekkie met ware gasvryheid en vriendelikheid. Het heerlik geslaap, dankie.

Jacob V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob V
Saam met vriende

Wonderlike gasheer en gasvrou en lekker kos.

Sout van die aarde gasheer en -vrou. Ek het nie besef daar is nog mense soos hulle oor nie.

Carol L - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was kort maar baie aangenaam! Die eienaars het ons baie tuis laat voel!

Ons het laat die aand eers by In Die Hoek Gastehuis aangekom en nogtans was die ontvangs warm en hartlik. Ons het 'n heerlike, vyfster-ontbyt geniet die volgende oggend. 'n Mens kan nie anders as om tuis te voel nie!

Betsy T - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Betsy T
Saam met vriende

Baie hartlik ontvang met heerlik ontbyt.

Sien die sterre.

Andre S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly!

De Aar is 'n goeie oorslaapplek na 'n lang dagreis vanaf Pretoria na die Wes-Kaap.

Jannelie W - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jannelie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie vriendelik ontvang.

Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Aquila Singel , De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkNDJhZDJlLTBiNjktNGNhYi1hYzdiLTI1N2FmNGYzZTI0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 7 Aquila Crescent De Aar 7000 Noord-Kaap 086 999 0018 16:00-22:00 10:00 -30.658670643814 23.997716009617
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za