LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by In Die Hoek Gastekamers | LekkeSlaap
+10

In Die Hoek Gastekamers

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Aquila Singel , De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Kom ervaar egte boere-gasvryheid in die Karoo.

Twee eenhede, elk toegerus met 'n dubbelbed, asook 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Een van die eenhede beskik oor 'n lugversorger, mikrogolf, yskas en DStv-pakket. Die ander eenheid beskik ook oor DStv. Koffie- en teemaakgeriewe en beskuit in die kamers.

Braaigeriewe en veilige parkering.

Ons sien uit daarna om jou te verwelkom!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 14 resensies vir In Die Hoek Gastekamers
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 7 Aquila Singel , De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Gaste dink In Die Hoek Gastekamers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

De Aar Karoo Noord-Kaap
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Aquila Singel , De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkNDJhZDJlLTBiNjktNGNhYi1hYzdiLTI1N2FmNGYzZTI0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 7 Aquila Crescent De Aar 7000 Noord-Kaap 086 999 0018 16:00-22:00 10:00 -30.658670643814 23.997716009617
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!