Tussen-boomtoppe Bederf

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tussen-boomtoppe Bederf is in 'n stil woonbuurt in Somerstrand en bied slaapplek aan 5 gaste. Dis 400 m vanaf die strand, 1 km vanaf die kaai en stapafstand van die Boardwalk en die Summerstand Village Shopping Mall. Dis 5 minute vanaf NMU en die Humewood Gholfbaan.

Dié privaat woonstel is op die grondverdieping en het 1 slaapkamer en 'n beskutte stoep. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n enkeldagbed in die sitarea. Die eenheid het 2 badkamers met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en die sitarea het 'n TV. Die eenheid het 'n dekodeerder en WiFi. Veilige parkeerplek is agter 'n muur met 'n elektriese heining beskikbaar.

Port Elizabeth bied 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede.

Slaapplek

'n Bespreking by Tussen-boomtoppe Bederf sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Area 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tussen-boomtoppe Bederf gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za