Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In the Vineyard Cottages

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44 tussen Klapmuts en Stellenbosch, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

In the Vineyard Cottages is op die Uitkyk Plaas geleë, 'n klein wingerd en olyfplaas wat deur 'n familie besit word aan die voet van die Simonsberg. Ons is met welige wingerde en pragtige 360°-natuurtonele omring. Ons is in die middel tussen Franschhoek, Stellenbosch en Paarl en slegs 45 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad. Laat ons jou meevoer, ver verwyder van die besige stadslewe en kom en ervaar rus en ontspanning.

Terwyl jy in een van ons knus kothuise woon, sal jy die gevoel van 'n regte plaas ervaar, maar jy sal steeds die skoonheid en rus van die natuur wat jou omring, kan beleef. Ons 2 kothuise, genaamd In The Vineyard Cottage en The Olive Cottage, bied slaapplek vir tot 5 gaste in 2 enkelbeddens in elke kamer. Ons het ook 'n ekstra dubbelslaapbank in die leefarea.

Ons nuutste toevoeging, The Mountain Cottage, is 'n baie privaat tweeslaapkamerkothuis. Hierdie kothuis spog met asemrowende uitsigte oor die wingerd en berg en het 'n privaat ingang, braai-area en stoep.

Elke kothuis het 'n volledige oopplan-kombuis, 'n badkamer met 'n stort en 'n bad, 'n TV met DStv en 'n Jetmaster in die leefarea. Braaigeriewe is op die patio beskikbaar en veilige parkeerplek word ook voorsien. Ons is kindervriendelik en jou klein kindertjies kan veilig op die plaaswerf speel, met 'n sekuriteitsheining reg rondom.

Aktiwiteite sluit ontspannende wandeling deur die wingerde in, swem in die sementdam, geniet wynproe by sommige van ons bekende Suid-Afrikaanse wynplase en besoek die Krokodilplaas, Butterfly World of Leeupark.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 72 resensies vir In the Vineyard Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • R44 tussen Klapmuts en Stellenbosch, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap
  • Gaste dink In the Vineyard Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44 tussen Klapmuts en Stellenbosch, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyN2YyNWZlLTZjYTgtNGUxNy1iZDJlLTlhNTQ5NGVkYzNhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 R44 between Klapmuts and Stellenbosch Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.82318 18.868107