Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inasmuch

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 52 resensies vir Inasmuch
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nydia D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nydia D
Gesin met tieners

Kalmeerend.

Baie lekker by Inasmuch gekuier. Baie veilig en net 'n tree van die strand af. Die woonstel is baie netjies. Ek sal weer terug gaan. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanna B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanna B
Gesin met tieners

Sal definitief weer hier bly as ons Kaap toe kom.

Vreeslik lekker plek met die mooiste uitsig. Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dieter V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter V
Gesin met klein kinders

Perfekte ligging, netjies en skoon.

Baie dankie. Jy het ons laat die aand gehelp. Ons waardeer opreg jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inasmuch se terugvoer

Ek is bly ek kon julle help.

Inasmuch
Tauriq S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tauriq S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Cleanliness, awesome view, location was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna L
Saam met vriende

Midde die storm in die Kaap, was Inasmuch 'n veilige hawe.

Ons wou Gordonsbaai weer ontdek. Inasmuch is naby die strand, hawe, lekker stapplekke en die res van die Kaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inasmuch se terugvoer

Dankie Elna vir jou vriendelike woorde. Julle was werklikwaar in 'n tyd van 'n verskriklike storm in die Kaap, maar ek is so dankbaar julle kon nogtans rus en die plek en uitsigte geniet. Kom kuier gerus weer.

Inasmuch
Quinn C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinn C
Besigheidsreis

Fantasties.

Vriendelike gasvrye mense wat aan alles dink wat mens kan nodig hê en dit voorsien. Lieflike sterrehemel en welkome kaggelvuurtjie was 'n plus, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B
Gesin met tieners

The perfect home away from home.

Awesome customer service from Trudie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant C
Gesin met klein kinders

What a gem.

So this little place is 4 minute's walk from the beach and probably 6 minutes from the closest restaurant/pub (the thirsty oyster) this is perfect for that long-awaited holiday and it means you get to hear the ocean every night! There are a lot of steps to get to your destination but this is a must stay and remember there is ample space in this little self-catering cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma D
Gesin met tieners

Uitstekende ligging en veiligheid.

Trappe net baie, maar as jy eers bo is is dit 'n heerlike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley M
Saam met vriende

Comfy crow's nest.

Inasmuch is perched up on the side of the mountain above Bikini Beach. It has wonderful views of the bay and the sound of the sea is a constant companion. There are several flights of steep stairs up to the unit, so be aware of that. Also, there is no garage or carport. That didn't worry us, as there is sufficient light in the street below the unit, and we could clearly see our vehicles from any of the windows. The outdoor, undercover braai area is lovely, with a magnificent view. The unit is comfy and homely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, mooi uitsig.

Eienaars vriendelik plek netjies goed toegerus. Daar is net baie trappe en vir ouer mense of mense met loop probleme sal ek nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien L

Onverbeterlik.

Wat 'n ongelooflike plek. Trudie het al die inligting deurgegee en inklok was moeiteloos en die eenheid was toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die uitsig was asemrowend en die eenheid is loopafstand van 'n oulike strand. Restaurante is loopafstand en ons het sommer oral gestap waar ons wou wees. Ek kan Inasmuch met die grootste vrymoedigheid aanbeveel en ons sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rut L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rut L

Fantasties! Die uitsig is fenomenaal.

Dit is beslis die regte plek vir mense wat nie sukkel met baie trappe klim nie. Ruim blyplek met pragtige uitsig. Die gasvrou was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V
Gesin met tieners

Beautiful location, clean and comfortable.

Lots of stairs to climb, but the view is worth it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary-anne M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-anne M

Pleasant. Great views. Trudie was the best host ever. She was truly kind and patient.

The house was clean. We had a great weekend. Thank you Trudie for keeping us fit with all the climbing of the steps. We had a lot of fun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phozisa Q - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phozisa Q
Saam met vriende

Very nice and quiet.

If someone wants a peaceful getaway, out of the busy and noisy environment, this is a place to hide away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mymoena I - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mymoena I
Gesin met tieners

Excellent location. Clean facility.

Really enjoyed our stay. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony C
Saam met vriende

The host was amazing. The house is neat, comfortable and makes you feel at home away from home.

The views, the views. It's a must see, l enjoyed being there. Breathtaking views and very private and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand L

Alle verwagtinge is oortref.

Dit is 'n pragtige huis met die beste uitsigte oor Gordonsbaai se hawe. Die huisie is baie goed toegerus. Die klomp trappe kan uitdagend wees vir ouer persone. Maar die huis en uitsigte maak dit absoluut die moeite werd. Ons sal vir seker weer by Inasmuch gaan bly as ons weer in Gordonsbaai is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, ontspannend en genotvol!

Let asb. daarop dat toegang tot die eenheid slegs deur 'n stel baie styl trappe kan geskied. Dit is dus nie toeganklik vir bejaardes/mense met mobiliteitsuitdagings nie. Hierdie inligting word nie baie duidelik op die bespreking uitgewys nie. Die fotos dui wel daarop dat die eenheid hoog teen die berg is, maar 'n mens besef nie dat daar trappe betrokke moet wees nie. Dit is egter die enigste caveat vir die verblyf. Die eenheid is lieflik, die uitsig asemrowend, alles wat 'n mens nodig het, is daar, in 'n goeie werkende toestand en baie skoon. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taylia D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taylia D
Saam met vriende

Amazing views and friendly host.

Place is spotless and everything you need is there. Great braai area, loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian P
Gesin met tieners

My wife and daughter really loved the place and the views. The place was well furnished, comfortable and clean. Trudie was very helpful and we are looking forward to coming back sometime soon.

I am not sure what the security issues are if any in Gordon's Bay but I was a little concerned about there not being any secure parking. Other than that the stay was wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J
Saam met vriende

Baie, baie lekker ontspannend gewees.

Die braai-area is lieflik en ook 'n heerlike kuierplek. Die huis binne is baie ruim en gesellig binne. Oulike winkels en restaurante so 18 tot 20 minute se stap van huis af. The Thirsty Oyster so 5 minute se stap ver bied heerlike kos. Sal weer daar vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carl O
Saam met vriende

Baie netjies.

Baie netjies, skoon en ruim genoeg vir 4 mense. Mooi uitsig op die hawe. Parkering net `n klein probleem aan gesien dit in die straat is.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaard D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaard D
Gesin met tieners

Perfek.

Ons het 2 nagte hier deurgebring. Die weer was maar kouerig maar vir ons was dit 'n ideale plek vir ons gesin omdat ons ook familie in Gordonsbaai het. Ons ken Gordonsbaai en kom gereeld hier en het in Inasmuch 'n goeie oorblyplek gevind. Ons sou net skerp messe (groentemesse) in die kombuis aanbeveel omdat ons self kosmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen E
Gesin met klein kinders

Lovely place, great view.

You need to be pretty fit or without small children as there are a lot of steps to climb daily, but once up the views are beautiful. Very close to Bikini Beach, you can walk there. No aircon and it was extremely hot the weekend we were there, but leaving all the doors and windows open did help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon plekkie.

Als wat nodig is, is in die woonstel. Die mooiste see uitsig. Braaigeriewe is beskut en privaat. Baie trappies om te klim, maar die uitsig en mooi woonstel maak dit die moeite werd. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Gesin met tieners

Heerlik, rustig, mooi uitsig oor see en privaat.

Huis is netjies, gerieflik, lekker buitebraai-area. Kombuis is goed toegerus en bed slaap heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Russell S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell S
Gesin met tieners

It was stunning and the views were incredible!

A very special stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esbeth V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esbeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig met 'n lieflike uitsig.

Pragtige, gerieflike, netjiese, ruim selfsorgeenheid. Gemaklike, ferm matrasse. Asemrowende see-uitsig. Baie vriendelike gasvrou. Die trappies maak mens fiks. Ons het baie lekker gekuier en niks kortgekom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Baie lekke, dankie Trudie. Ons het ons gate uit geniet. Sien volgende jaar die tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S
Gesin met klein kinders

A lovely beach side place with a spectacular view.

Inasmuch is a beautiful place set in a wonderful beachside location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W
Saam met vriende

Fantastic sea views. Lovely unit with everything you need.

We enjoyed our stay. Be prepared for quite a few steps though. Braai area has beautiful views of the ocean and harbour. Would definitively recommend Inasmuch and would not mind returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kristen G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristen G
Saam met vriende

Relaxing.

Amazing stay! Beautiful location and amazing views.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspannend.

Asemrowende verblyf! Pragtige ligging en asemrowende uitsigte.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olivia L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia L

Lieflike see-uitsig vanaf woonstel.

Baie lekker gebly by Inasmuch. Goeie waarde vir geld! Sal beslis weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lallie W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lallie W
Gesin met tieners

Stunning.

It was the most beautiful little cottage with a stunning view of the harbour. So peaceful. Will stay there again if I'm ever in that area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shannon K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon K
Saam met vriende

Nicely secured relaxing place with everything you need.

Perfect view from the living room over the harbor. Walking distance to the beach. Nice braai area for socializing with stunning views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francis R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis R
Saam met vriende

Fantastiese uitsig en rustig!

Die uitsig was fantasties gewees oor die see en prentjiemooi in die aande met die seiljagte in die hawe. Die swemstrand wat naby was, natuurlik 'n bonus. Die eenheid was baie netjies en skoon en geen tekorte gehad nie. Die braai area wat uitkyk oor die see en baie beskut is was heerlik vir die oggend koffie en die aande se braai. Trudie was baie vriendelik en presies met haar beskrywing van waar die eenheid geleë is. Ek en 'n vriendin het baie veilig gevoel en het dit werklik baie geniet. Ons sal vir seker weer van jou verblyf gebruik maak. Baie dankie Trudie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Levona P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Levona P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons naweek terdeë baie geniet. Die eienaar Trudie was baie tegemoetkomend.

Ons naweek was baie aangenaam. Genoeg aktiwiteite om te doen. Asook die eienaar van die eenheid was baie tegemoetkomend. Dit was net effe van 'n verrassing om te sien dat daar nog mense op die perseel was, en ons nie kennis gedra het nie. Maar verder sal ek Inasmuch aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inasmuch se terugvoer

Goeie dag Levona, ek is bly julle het die naweek geniet. Die paartjie wat op die perseel woon, is ver van jul eenheid, en hulle tree op as toesighouers, aangesien ons dikwels gaste kry wat meer in getal is as waarvoor hulle bespreek het, soos met julle die geval was. Ongelukkig het julle ook nie die breekskade aangemeld nie. Dit is waarom ek toesighouers op die perseel benodig.

Inasmuch
Tossie M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tossie M
Gesin met tieners

Prentjiemooi see-uitsig.

Ons het baie lekker gebly, alhoewel ons eienaar nie ontmoet het nie, is ons telefonies baie vriendelik ontvang en duidelike aanwysings gekry tot by voordeur. Nogal baie trappe, sorg maar dat jy fiks genoeg is. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
La Donna M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
La Donna M
Saam met vriende

The accommodation met our every need and beyond.

Trudie is a great hostess, she replies promptly and goes out of her way to accommodate her guests. It is a beautiful cottage and the view and environment was perfectly suited to our getaway. We all loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ek en my vrou en 3 jarige seuntjie het vir 4 dae by Inasmuch, Gordansbaai gekuier. Ons het dit baie geniet. Huis is baie goed ingerig, fantastiese uitsig en stap-afstand na die see. Braai-area goed ingerig, beskut teen wind en reën en baie privaat. Ons sal definitief graag weer in die toekoms van Inasmuch verblyf gebruik wil maak en sal dit aanbeveel vir enige persoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mischka T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mischka T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very restful and a beautiful environment to be in

Great for a couple or family getaway

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janel V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janel V
Gesin met tieners

Rustig en smaakvol. Voel tuis en bewonder die wye uitsig.

Asemrowende uitsig oor die see en kaai. Skoon, netjies en smaakvol ingerig om heerlik te ontspan. Volledig toegerus, ruim en huislik. Onderdakbraaiplek met 'n wye uitsig. Groot TV, alarm en volledige kombuis is 'n bonus, asook die badkamer met 'n bad en aparte stort. Trudie se hartlike gasvryheid is merkwaardig en aanwysings was perfek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz S - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liz S
Gesin met klein kinders

Fantastiese uitsig, lekker wegbreek!

Ons het heerlik gekuier en die see-uitsig is fantasties. Lieflike braai-area. Ons sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark R
Gesin met tieners

Peaceful and relaxing.

Thanks Trudie, we had an awesome time. Even though it rained on Sunday we still had an enjoyable time. Will definitely go again. The apartment was very comfortable. It had every thing we needed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig en ontspannend.

Dankie Trudie, ons het 'n ongelooflike tyd gehad. Al het dit Sondag gereën, was dit tog lekker. Sal beslis weer gaan. Die woonstel was baie gemaklik. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abdul-malick K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abdul-malick K
Gesin met tieners

Our stay was just what the doctor ordered.

We were looking for a relaxing getaway with all the comforts close to the ocean and found Inasmuch to be perfect. My wife found the weekend relaxing and had an opportunity to catch up on her reading. While my children enjoyed the beach while the sunset runs along the beautiful coastline suited me perfectly. I would definitely recommend Inasmuch as the perfect getaway venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sue W
Gesin met tieners

Absolutely beautiful views.

Beautiful view and easy walk to restaurants and shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shameega J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shameega J
Saam met vriende

We had a great time at Inasmuch I would recommend it to anyone. The only problem I had were the stairs there are so many to climb.

Inasmuch is a great place to go and relax with friends and family. It's close to the beach with is a bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette T
Saam met vriende

I had a nice and peaceful weekend.

Inasmuch is by far the best place I ever visited. The house was neat, stylish and the view was breathtaking. It's peaceful and quiet. I enjoyed my stay at Inasmuch. Many thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucrecia J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucrecia J

The house was clean and has a beautiful sea view.

The friendly owners (Trudie and her husband) gave us a warm welcome on our arrival and showed us around. Her husband was so kind as to help us with our bags. The house was clean and has a beautiful sea view. Trudie was quick with her reply. Thank you, Trudie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inasmuch se terugvoer

Good day Lucrecia,
It was nice to meet you and your family. I am so glad you enjoyed your stay and I hope you will visit again.
Trudie

Inasmuch
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faurestraat 3, Gordonsbaai, 7538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATiTBA9m668wnh4yVAP83FteVBKVqg83zCp3LzZCNmMmFfTgA4o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 52 5 1 5 3 Faure Street Gordonsbaai 7538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.166057050096 18.859740119355