Inca Lily Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Inca Lily Guest House is in Lephalale naby die Medupi- en Matimba-kragstasies geleë. Dit is ook naby Grootgeluk Steenkoolmyn.

Akkommodasie word gebied in 5 dubbelkamers en 1 gesinskamer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n TV, haardroër en strykyster. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is ook 'n lieflike werkstasie vir skootrekenaars.

Die instansie het 'n wasgoeddiens op versoek en daar is 'n gemeenskaplike eet- en leefarea waar gaste kan ontspan. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar. Troeteldiere is welkom, mits dit vooraf gereël word. Die swembad is 'n heerlike plek om te kuier met die warm weer in Lephalale. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Spaans

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Inca Lily Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za