LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Inca Lily Guest House | LekkeSlaap
+31

Inca Lily Guest House

7 resensies
Gastehuis
Gesinskamer/Kamer 2
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer is baie ruim en dit het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas, mikrogolfoond en gratis onbeperkte WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasie 5 dae of meer voor die inklokdatum: volledige terugbetaling.
Kansellasie binne 5 dae voor die inklokdatum: die eerste nag is nie terugbetaalbaar nie, maar 50% van die res van die verblyfkoste is terugbetaalbaar.

Standaard Dubbelkamer 1
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Dit is ruim en het 'n TV, yskas en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasie 5 dae of meer voor die inklokdatum: volledige terugbetaling.
Kansellasie binne 5 dae voor die inklokdatum: die eerste nag is nie terugbetaalbaar nie, maar 50% van die res van die verblyfkoste is terugbetaalbaar.

Standaard Kamer 3
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas, mikrogolfoond en gratis onbeperkte WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasie 5 dae of meer voor die inklokdatum: volledige terugbetaling.
Kansellasie binne 5 dae voor die inklokdatum: die eerste nag is nie terugbetaalbaar nie, maar 50% van die res van die verblyfkoste is terugbetaalbaar.

Standaard Kamer 4
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n aparte woonstelletjie van die hoofgastehuis en dit het 'n kombuisie, sitkamer en slaapkamer. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis onbeperkte WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasie 5 dae of meer voor die inklokdatum: volledige terugbetaling.
Kansellasie binne 5 dae voor die inklokdatum: die eerste nag is nie terugbetaalbaar nie, maar 50% van die res van die verblyfkoste is terugbetaalbaar.

Standaard Kamer 5
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n aparte woonstelletjie van die hoofgastehuis en dit het 'n kombuisie met 'n lessenaar. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis onbeperkte WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasie 5 dae of meer voor die inklokdatum: volledige terugbetaling.
Kansellasie binne 5 dae voor die inklokdatum: die eerste nag is nie terugbetaalbaar nie, maar 50% van die res van die verblyfkoste is terugbetaalbaar.

Standaard Kamer 6
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n ou opgeknapte lapa met 'n bosveld-atmosfeer. Dit is 'n baie gerieflike kamer met sy eie privaat braai en swembadarea. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas, mikrogolfoond en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasie 5 dae of meer voor die inklokdatum: volledige terugbetaling.
Kansellasie binne 5 dae voor die inklokdatum: die eerste nag is nie terugbetaalbaar nie, maar 50% van die res van die verblyfkoste is terugbetaalbaar.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanstraat 25, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0YzU5MzY1LWFkZmMtNDE5Zi1iMTAwLTcxZDY1ZmFhOWQ4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 25 Herman Street Lephalale 0555 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.67907 27.731234
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!