Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

InchCape

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir InchCape
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Philip P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil dorp.

Ja, lekker stil soos op plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Comien V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Comien V
Gesin met tieners

Lieflike uitsig oor die Vaalrivier.

InchCape maak 'n rustige, privaat verblyf moontlik. Die dorp se strate is egter in 'n uiters swak toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Retha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die geriewe was vuil. Beddens nie opgemaak nie. Skottelgoed, kombuis en gasstoof vuil.

Mev Haarhoff het ons meegedeel dat sy eintlik van ons vergeet het maar dat die huishulp ons sou help. Die werkster was nors en onvriendelik en wou my wysmaak dat die bed wel opgemaak en die lakens skoon was. Ek sal self 'n brief aan Mev Haarhoff stuur aangesien sy vir terugvoer gevra het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

InchCape se terugvoer

Ek was ongelukkig nie tuis nie a.g.v. 'n noodsituasie in die familie so ek kon nie self gaan kyk nie. Ons huisies word elke dag skoon gemaak en ek kan nou nog nie glo 'n vuil bed sou deurglip nie. Ek stryk wel nie onderlakens nie.

InchCape
Tammy S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice little spot!

House was clean and spacious and the decor was very cute. Anna-Marie and her son were super friendly and helpful. Place is private with a view of the river and a lovely farm atmosphere, making it a very peaceful stay. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna Holtzhausen H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna Holtzhausen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker met vriendelike mense. Niks te veel gevra.

Annemarie was so vriendelik en behulpsaam. Die lekkerste unieke eenheid met baie privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

InchCape se terugvoer

Baie dankie Wilna, dis altyd lekker om gaste te help en te laat tuis voel

InchCape
Stefan H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan H

Net een aand spandeer, maar heerlik geslaap.

Akkommodasie was skoon, netjies en gemaklik. Ons hondjie was ook veilig in die omheinde erf. Mooi uitsig oor die Vaalrivier. Anmarie het gereeld opgevolg en seker gemaak ons arriveer veilig plus alles is in plek vir ons aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

InchCape se terugvoer

Baie dankie, kom kuier gerus weer

InchCape
Willem P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie baie beïndruk met wat ons gekry het teen die tarief nie.

Die toilet het nie behoorlik gewerk nie, die hoofslaapvertrek se beddegoed was vuil, daar is 'n gassilinder, maar geen gasplaat nie, 'n parrafienlamp met 'n pit wat te kort is en geen vuurhoutjies nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

InchCape se terugvoer

Ek is baie jammer oor jul ervaring hier by my. Julle bed se beddegoed was silwerskoon, as jy dit darem wou bysê en ek het verduidelik van die toilet, ek het daaraan aandag gegee.
Jammer oor jul slegte ervaring. Op die platteland sukkel ons met vuil water om wit beddegoed wit te hou. Dit is die rede hoekom ek vir julle na die ander kamer geskuif het.

InchCape
Susan B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustig, gemaklik.

Pragtige plekkie langs die Vaalrivier. Rustig, gemaklik. Anne-Marie is vriendelike eienaar wat ons laat tuis voel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries L
Gesin met tieners

Baie netjies en gerieflike oornag.

Mooi moderne eenheid wat prakties toegerus is vir selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Gesin met klein kinders

Overnight stay, but could be more.

We arrived later than anticipated owing to weather and road conditions, however, upon calling the owner all was easily arranged and she gladly greeted us in the dark. The spacious and sensible layout made it easy for our larger group (3 adults, a 10-year-old and toddler) as there are nicely separated bedrooms on one end and the kitchen plus lounge area on the other end. The interior was quirky but charming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S
Gesin met klein kinders

Baie baie rustig.

Ideaal vir rus en visvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik Jacobus V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie oornagplek.

Die eenheid is perfek netjies, skoon en met alles wat jy benodig. Op die wal van die Vaalrivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

InchCape se terugvoer

Baie dankie vir jul review. Jul was heerlike en maklike gaste, kom gerus weer, sommer vir 'n paar dae. Groete
Anna-Marie

InchCape
Jaco P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco P
Gesin met klein kinders

Oulike plek, goeie ligging.

Die pad na die gaste is baie sleg. En ek voel die prys vir verblyf is nie van toepas nie, dis rêrig duur. Daar is niks luuks as dit kom by finishes nie. Ja daar is DSTV en aircon, maar verder as dit, die dekor maak nie dat dit luuks voorkom vir die prys wat jy moet betaal nie. Ek sou nie meer as R200 per persoon betaal per nag, as ek weer daar moes bly nie. Dis net as mens dit moet vergelyk, die dekor en netheid en luuksheid, kan mens dit nie rêrig vergelyk nie, die verblyf was net vir my persoonlik te duur vir wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annie F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annie F

Baie rustige omgewing en unieke dekor in die plekkies, kan InchCape regtig aanbeveel.

Baie dankie vir 'n skoon en netjiese plek. Sal enige tyd weer gaan kuier. En baie dankie Anna-Marie dat woef ook homself kon geniet daar. Waardeer dat die dierekind ook welkom was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie J

Baie gesellig en skoon.

Uitstekkende uitsig en verblyf gewees, net kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Clive E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful. Great for fishing. Effective braaing. Wobbly floor need attention. Pretty place needs salad bowl.

Lovely sheep. Beautiful view. No filter coffee. No rusks. Will make use of it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

InchCape se terugvoer

I am so sorry for the rusks and filter coffee that was not there.

InchCape
Johan N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alhoewel die plek op die oewer van die rivier is, is daar 'n varkboerdery ook aan die gang. Sal nie weer daar oornag nie.

Die varke lok baie vlieë en daar is nie 'n vlieëplak of Doom beskikbaar nie. Daar was nog 'loadshedding' ook gewees wat dinge vererger het. Die kaste waar breek en kookware in/op is word besoek deur die vlieë en dit kan nie higiënies wees nie. Die dubbelbed waarop ons geslaap het, is uit die vorige eeu uit. Die pad in Warrenton na InchCape is 'n nagmerrie. Die lugversorger kort ook 'n ordentlike diens, lawaai verskriklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

InchCape se terugvoer

Sjoe, dit sou goed wees as jy met my gekommunikeer het. Die varke is nie die oorsaak van die vlieë nie, maar net oor die algemeen langs die rivier en buite die stad. Die bed is 'n splinternuwe bed wat net op 'n antieke kop en voetstuk rus.
Ons kaste is oop sodat gaste nie die ongerief het van soek in elke kas nie. Ons paaie in die platteland lyk maar so in elke plattelandse dorpie. Ek is egter jammer oor jul slegte ervaring. Ek is jammer oor die lugversorger, dit is 2 maande terug gediens, dit is die eerste klagte wat ek daaroor ontvang, maar sal dadelik aandag daaraan gee.

InchCape
Johan B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en netjies.

Die eienares het uit haar pad gegaan om seker te maak ons is gerieflik en dat alles reg is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

InchCape se terugvoer

Baie dankie, julle is baie welkom vir 'n volgende keer. Groete

InchCape
Reinet L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet L

Pragtige plek, skoon netjies en pragtige uitsig.

Anne-Marie is 'n uitstekende gasvrou en gaan uit haar pad om gaste te laat welkom voel. Haar plek is smaakvol toegerus met alles waaraan mens kan dink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

InchCape se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer. Groete

InchCape
Hendrik Jacobus V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant over-night place to stay.

Next to river and farm animals and sounds were a bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caren C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren C
Gesin met tieners

Baie gerieflik en netjies, perfek vir 'n goeie nagrus.

Pragtige uitsig oor die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Buks O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Buks O
Saam met vriende

Mooi uitsig.

Lekker gerus, skoon, vriendelike diens. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew F
Saam met vriende

Baie gerieflik en ruim.

Smaakvol. Puik visvang plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soenet V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soenet V
Saam met vriende

Heerlik!

Dit is 'n pragtige plek. Ons is baie gasvry ontvang en het regtig lekker gebly. Dis baie netjies en gemaklik. Bedoel vir enige iemand wat wil rus, kuier of net stop vir 1 nag. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

InchCape se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie. Kom gerus weer.

InchCape
Sanet D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D
Gesin met tieners

Ons bedoeling was om in die natuur te ontspan en InchCape is net die plek.

Ons is plaasmense, maar die diere reg langs ons het ons bietjie gepla om te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

InchCape se terugvoer

Ai ek is baie jammer die hoenders het gepla. Mens is mos maar gewoond aan die geluide waarmee jy elke aand slaap. Gelukkig was dit nie voertuie nie. So gaan dit maar in die natuur.

InchCape
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 46, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36ff43febc1430167238eb0926551bc284ce87738b94ddd201f3645e4f82d783b585c6f38e618a765234bdc9b4909d7daf60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 46 Long Street Warrenton 8530 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.099780994655 24.856517090399
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem