by Incredible Stay | LekkeSlaap
+28

Incredible Stay

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Incredible Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Maryna V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek, als wat mens nodig het. Ideaal vir groot groep mense.

Hulle doen baie moeite met ontbyt en is so vriendelik, sout-van-die-aarde-mensies!

Kgomotso M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgomotso M
Saam met vriende

Good, and nice.

We saw cameras in our rooms, that is the only thing that we are not happy about.

Incredible Stay se terugvoer

Hi there
If you saw the camera you also saw it was closed and or taped up. We used to have a facility that looked after Alzheimer’s patients. We needed cameras to monitor the night shift nurses. It is not working or hooked up. That is why it was closed.

Incredible Stay
Hennie B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B
Saam met vriende

Vriendelik, hulpvaardig, netjies en skoon.

Sal dit enige tyd weer gebruik.

Chrisna M - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna M
Saam met vriende

Baie lieflik en huislik.

Ons het vir 'n paar nagte in Junie daar gebly, en die gashere was ongelooflik bedagsaam en hulpvaardig! Hulle laat jou waarlik tuis voel. Die geriewe is skoon en daar is baie privaatheid. Definitief goeie waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very lovely and homey.

We stayed for a few nights in June, and the hosts are incredibly kind and helpful! They truly make you feel at home. The facilities are clean and there is a lot of privacy. Definitely good value for money.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jessica J - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica J
Enkelreisiger

Cosy rooms, convenient location 600 m to Village Walk Mall, 3 km to Ariel Cable Car, 7 km to Harties Hiking, 10 k to Harties Boat Cruise and many more close by activities.

Incredible Stay indeed. Felt like I was at 3-star B&B with 5-star service. Will definitely recommend Incredible Stay.

Audrey S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome, vriendelike diens, sal enige tyd dit aanbeveel. Ons het so lekker gekuier.

Ons was so goed ontvang, die kamer was baie netjies en die ontbyt uit die boonste rakke. Sal weer daar bespreek. Baie dankie vir 'n wonderlike tyd.

Incredible Stay se terugvoer

Baie dankie. Ons is dankbaar dat julle lekker gekuier het. Sien julle weer.

Incredible Stay
Ditebogo S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ditebogo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Tevrede met die diens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect.

Satisfied with the service.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Incredible Stay se terugvoer

Thank you so much. Thank you for the rating.

Incredible Stay
Kgalalelo T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgalalelo T
Saam met vriende

My stay with my friends was amazing. Very loving and caring hosts. The place is quite nice, very clean and breakfast was mouth-watering too.

Incredible stay, just like its name. Perfectly welcoming.

Justin D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin D
Besigheidsreis

Very friendly people.

Was very comfortable.

Incredible Stay se terugvoer

Baie Dankie. Ons wag al so lank dat Iemand ons “rate“. Jy is offisieel diè eerste. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Incredible Stay
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schubertstraat 58, Melodie, Hartbeespoortdam, 0260, Noordwes
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01334160c8f17647cefbfee1d4ff25958a13da070bf9762798eb9d0855983c0f376c1496eec9a0c999e76c93aea56458b8e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950, nou Vanaf R855  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 58 Schubert Road Melodie 0260 Noordwes 086 999 0018 13:00-19:00 11:00 -25.735143134335 27.8870323287
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem