Incredible Stay
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schubertstraat 58, Melodie, Hartbeespoortdam, 0260, Noordwes
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R950R855 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Incredible Stay bied gehalteverblyf met 'n kalmerende atmosfeer in Hartbeespoort.
Die gastehuis het verskillende kamers wat elk geskik is vir 2 gaste. Die slaapkamers het dubbelbeddens, en 'n en suite-badkamer met ’n stort en toilet.
Gaste kan in die oopplan-leefarea met 'n TV met Netflix ontspan en ontbyt kan in die hoof-eetarea geniet word. Geen kos word in die slaapkamers toegelaat nie. Daar is eetplek by tafels in die TV-kamer.
Daar is 'n WiFi-hoekie en wasgoeddiens, en kamers word daagliks skoongemaak. Rook in die kamers is verbode maar gaste kan van die aangewese rookareas gebruik maak.
Incredible Stay is 1 km vanaf die Village Mall and Roadhouse, wat verskeie winkels en restaurante bied. Hartbeespoort bied verskeie aktiwiteite soos rivierroei, bootritte, abseil, perdry, lugballonritte, 4x4, bergfietsry- en vierwielmotorfietsroetes, asook stap- en wandelroetes. Gaste kan ook die Borakalalo-reservaat, Hartbeespoortdam-akwarium en die Harties-kabelkarretjie besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Schubertstraat 58, Melodie, Hartbeespoortdam, 0260, Noordwes
- Gaste dink Incredible Stay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melodie Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schubertstraat 58, Melodie, Hartbeespoortdam, 0260, Noordwes
- Geen kinders onder 18