Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Indabushe Eco Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wessel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 76 resensies vir Indabushe Eco Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Jean M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean M

Lekker, mooi en baie rustig.

Ons het baie lekker gebly, almal is baie vriendelik. Net jammer ons het geen water gehad vanaf die Saterdagaand nie en kon nie shower of skottelgoed was nie.

Nicole B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole B

Very relaxing.

We enjoyed our stay very much, surrounded by nature, a perfect quick getaway.

Louise C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Rustig!

Rustige plek in die natuur. Gerieflik naby geleë aan die besige pad oppad Wildtuin toe!

Marina S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S

Dit was 'n aangename ervaring oppad na die Wildtuin. Gerieflike staanplekke en skoon badkamers.

Dit was baie aangenaam, alles was skoon en netjies. Die houtafwerking is pragtig! Dit was lekker om te sien dat julle uitgebrei het sedert ons laas 4 jaar gelede by julle gebly het.

Boris S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boris S

Great will go again.

Owner and his team are really great.

Christo W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W

Going to visit again.

Great place to go and rest.

Antoinette L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L

Vriendelik, skoon en wonderlike tyd.

Ons het Indabushe Eco Lodge baie geniet. Tot ons hondjie het lekker saam gekuier. Ons beveel Indabushe Eco Lodge sterk aan. Ons is binnekort weer daar.

Jeanette D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D

Gasvry.

Spesiale dankie aan die gasvrou wat tot laat vir ons gewag het om oop te sluit en ons baie welkom laat voel het. Baie lekker geslaap, lieflike plek en sal vir seker weer daar oorslaap.

Dave B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave B

A wonderful stop-over en route to KNP.

This is a lovely campsite with some fixed tents right next to the main road. Good for birdwatching.

Michelle B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Mom and daughter get away.

What a beautiful hidden gem. The tented accommodation at Indabushe Eco Lodge was very clean and had all the basics that made for a very comfortable stay. Ablution facilities were great. Such lovely surroundings for a peaceful escape from life. Will definitely be back.

Despina R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Despina R

Lovely place except for noise and safety concern.

It was lovely. Only downside, I feel a bit isolated if no one else is in the tented camp. Security isn't visible, and with all the farm attacks, it is a bit concerning. Lots of road noise because of the trucks, which seems to be worse around 2 in the morning.

Indabushe Eco Lodge se terugvoer

Dear Ms Raftopoulos,

Thank you for your feedback. We're delighted to hear you found your stay lovely. We understand your concerns about safety and want to assure you that your security is our top priority. While our personnel may not always be visible, we have a dedicated team monitoring the premises 24/7. Additionally, we've implemented security measures to ensure our guests feel safe at all times, and have had no incidents at our establishment in the past.

Regarding the road noise, we apologise for any inconvenience it caused. We're continuously working on solutions to minimise its impact and improve the overall guest experience. We appreciate your input and hope to welcome you back soon for an even more enjoyable stay.

Indabushe Eco Lodge
Rachel L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel L

Dit is 'n pragtige plaas. Sal graag weer wil besoek en in een van die tente oornag.

Ons het net oornag gestop. Alles was netjies. Daar was 'n klein misverstand rondom ons kamer, maar die dame by ontvangs het dit uitgesorteer. Kan dit beslis aanbeveel.

Christa D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D

Pragtige omgewing, goeie diens.

Heerlik gebly in die Eco Tent. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Adele V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Awesome verby.

Die fotos op die webwerf gee nie die plek die erkenning wat dit verdien nie. Dit is skoon en netjies. Almal is vriendelik. Ek wil net dankie sê aan Wessel en almal wat gehelp het om my man se verjaardagsete spesiaal te maak. Julle het uit julle pad gegaan om dit spesiaal te maak vir ons by die verblyf. Ons sal julle weer kom besoek.

Bridget B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget B

Asemrowende natuurskoon.

Vreeslik lekker met al die vriendelike en behulpsame persone. Die eienaars is baie aangename mense. Lieflike grasperke en gronde baie mooi onderhou. Lekker speelplek vir die kinders en diere ook in die omtrek.

Willie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M

Baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het een aand geboek, moes mense ontmoet op 'n ander plek en die mense was gereed vir ons om vroeër in te boek en hulle was baie vrienldeik en behulpsaam. Baie dankie aan almal wat deel was van dit en sal verseker weer daar oorbly.

Koos G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos G

Mooi, netjiese, veilige en goed georganiseerde kampplek in die kloof met alle geriewe wat nodig is. Gastehuis en ander meer formele akkommodasie ook netjies.

Kamp in plaas atmosfeer in die matige klimaat van die kloof met die berge as jou uitsig. Heel sentraal geleë en binne bereik van vele besienswaardighede in die omgewing.

Deidre D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D

Iets vir almal om te doen.

Ons het heerlik gerus, die natuur geniet, diere gekyk, gestap, geswem en nuwe vriende gemaak. Die kersie op die koek was ons gasheer en gasvrou. Ons het lanklaas sulke gasvryheid beleef en niks was te veel moeite nie. Baie dankie, Annette en Ben. Ons sal Indabushe Eco Lodge beslis vir enigiemand aanbeveel.

Gertbrecht V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertbrecht V

Heerlik rustig.

Geen lawaai. Kalm en vriendelike mense. Voel tuis.

Frik S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik S

Lekker rustig in die bos.

Baie vriendelik ontvang, slaapplek baie netjies en skoon. Eienaar Steve en sy personeel was baie behulpsaam. Het die "bosatmosfeer" en stilte geniet en die besoeke van bokke en jakkalse verwelkom.

Bennie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie K

Rustig, veilig en super stil.

Wat 'n lekker plekkie, met die rustigheid van self en fantastiese natuurskoon. Ons het dit baie geniet en lekker gekuier. Gasvrou, Joey, is 'n uithaler mens, asook die eienaar en sy seun Wessel en iemand wat gewillig is om een en almal te help. Dankie julle almal. Dit was lekker. Ons sien julle weer definitief.

Richard A F S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard A F S

Baie aangenaam. Sal weer daar bly.

Pragtige omgewing en baie rustig. Sal die moeite werd wees om daar te gaan kamp met 'n karavaan en vriende. Moet ten minste vyf nagte oorslaap.

Verna M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Verna M

Baie gemaklike, netjiese en skoon verblyf.

Gerieflik geleë vir oornag op pad na die Wildtuin.

August W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
August W

Veilig, skoon en netjies.

Ideale oornagbestemming. Ben was baie behulpsaam en vriendelik. Skoon, netjies en veilig.

Christi E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christi E

Ons het in die permanente tente oorgeslaap oppad wildtuin toe.

Alles wat jy nodig het. Heerlik gebly. Vroegoggend na die uitkykpunt gestap. Een nag net te kort - bly minstens 2 aande. Ons sal dit vir seker aanbeveel! (Sit gerus meer foto's op van hoe dit binne-in die tente lyk, ons was aangenaam verras!).

Lynette D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette D

Pragtige plek, netjiese kamer.

Heerlik oorgebly, het ongelukkig nie tyd gehad om die staproete te doen nie, volgende keer.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Juan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Juan V

Teleurstellend.

Die ligging is baie besienswaardig, maar ek sal nie die lodge aanbeveel nie. Dit was net een probleem na die ander.

Constance D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constance D

Good service and a lovely place for a family.

Indeed a place to go and relax with family.

Esther Aletta N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther Aletta N

Baie lekker.

Baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Atmosfeer is pure bosveld. Die kinders het dit baie geniet. Verblyf is waarde vir geld. Gerieflike stop net voor die wildtuin. Blesbokke doen gereeld rondtes by jou voorstoep.

Grietjie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietjie V

Rustige naweekwegbreekplekkie.

Mooi omgewing, lekker staproetes.

Leyda V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leyda V

Excellent.

Excellent accommodation.

Hennie H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H

Baie tuis gevoel, Annette, Ben en Steve is baie gaaf en laat jou onmiddelik tuis voel.

Pragtige omgewing, geriewe skoon en netjies. Baie beïndruk gewees.

Jenny P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny P

Heerlik.

Netjies, goeie ligging en veilig.

Amelia S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amelia S

Probleem met bespreking.

Daar was 'n probleem met die bespreking. Dit het geblyk dat hul geen rekord van ons gehad het nie en ons nie verwag het nie. Gelukkig het die een paartjie gekanselleer wat saam met ons sou reis so hulle kon ons toe akkommodeer in 2 kamers.

Leha Magdalena V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leha Magdalena V

Was baie lekker gewees, iets anders, sou net handdoek verkies het, want ons het van 'n ander plek afgekom waar ons nie badhanddoeke benodig het nie.

Was baie lekker, dit regtig geniet, rustig gewees.

Fiona N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona N

Nice place with beautiful views.

The only issue was the fireworks. Not sure if there was a permit. Other than that, it was a great stay.

Zintle M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zintle M

They need to improve their communication.

I had a few concerns about our booking, they are as follows: The reception from the caretaker was unfriendly, but the owner tried to assist and solution. It seemed the caretaker of the Lodge did not expect us, they were therefore very confused when we arrived. Asking if we've fully paid knowing which room we've booked. The rooms were not self catering, there was therefore no kitchen facility available. They let us use the kitchen as an favour, a suggestion by the owner. In the end they did seem to warm up to us, I was just taken aback by the reception. Nevertheless we remained determined to enjoy our time as a family. The scenery was beautiful.

Truia B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truia B

Netjies en veilig.

Anette was baie gasvry. Ons kon vroeër inboek wat baie welkom was. Daar kan dalk net 'n klein yskassie in kamer gesit word, mens wil nie heen en weer na die gastehuis se yskas toe loop as jy iets kouds wil drink nie en veral ook nie in die reën nie. Anette se kos wat sy maak is smaaklik en prys ook redelik. Rustige en baie netjiese plek. Kan sien Ben is 'n goeie bestuurder. Sal beslis weer teruggaan.

Jenny B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B

Friendly welcome, beautiful setting, fantastic home cooked meal, lovely rooms. Will definitely visit again.

See stars.

Henna N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna N

Dit was aangenaam.

Ons is baie vriendelik ontvang. 'n Mooi plek en omgewing om te oornag.

Leon V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon V

Aaklige reuk in kamer.

Ons het 'n aaklige reuk in die kamer gehad waarin ons geslaap het. Dit het vererger deur die nag met die toiletwaaier wat afgaan as die lig af is. Dit gerapporteer die volgende dag.

Indabushe Eco Lodge se terugvoer

ons is jammer oor jul ondervinding en het stappe geneem om dit te herstel en voorkom vorentoe.
ons al graag wil vergoed deur jul te Nooi om ons te Kontak sodat ons kan gesels oor die moontlikheid om vir jul komplimentêre verblyf te offer wanneer dit moontlik is.

Indabushe Eco Lodge
Marina S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S

Gerieflik en sakpas, skoon en netjies.

Ons het laterig gearriveer en ons is vriendelik ontvang. Beide die kamers is mooi gemeubileer en gestileer. Baie goeie oorslaapplek, gerieflik naby die pad. Padgeraas nie erg.

Jacques L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Baie rustige plek met n lekker atmosfeer. baie familie vriendelik.

Gaan geniet julle self, die fotos' gee mens nie die regte idee van hoe gerieflik en mooi dit daar is nie.

Indabushe Eco Lodge se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet Jacques. Ons sien daarna uit om jul weer te ontvang.

Indabushe Eco Lodge
Louis L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Baie lekker.

Dit was baie lekker en die kinders het dit ook baie geniet. Ons was gelukkig en die eienaar se seun was die week daar met sy gesin en hulle het werklik ekstra moeite gedoen om dit spesiaal veral vir ons kinders te maak.

Indabushe Eco Lodge se terugvoer

Ons is bly jul het dit geniet. Hoop ons sien julle weer.
Indabushe groete

Indabushe Eco Lodge
Japie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie S

Baie mooi en aangenaam.

Sou melk of poeiermelk in die kamer by die koffie wou hê. Sou filterkoffie en regte vrugtesap by oggendete verkies het, maar alles was baie keurig.

Cp V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cp V

Vriendelike tegemoetkomende ontvangs en diens. Ou, maar gerieflike kamer. Sal weer daar oornag.

Ons het net 'n tent bespreek maar met ons aankoms is ons aanbeveel om liewer 'n ten volle toegeruste kamer te neem (sonder dat ons meer moes betaal). Ons het dit met dank aanvaar en was nie spyt nie. Ons het vriendelike diens ondervind en lekker gebly. Ons sou alleen in die kampgebied moes bly en die tent was nie baie naby aan die ablusieblok nie.

Charlene G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene G

Vriendelike mense. Sorteer vinnig 'n probleem uit as dit opduik.

Vooraf prep-werk was nie van die beste nie. Eco-tent se yskas het ingegee, 2 van die tente se waaiers was stukkend, waterprobleme oor die naweek gehad. Maar hulle het gehelp waar hulle kan.

Loraine B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine B

Baie rustige atmosfeer.

Plek is baie skoon en netjies versorg.

Indabushe Eco Lodge se terugvoer

Hi Loraine,
Ons is bly julle het dit geniet. Ons sal jul boodskap oordra aan Carolina.
Ons hoop om julle weer te sien.
Indabushe groete.

Indabushe Eco Lodge
Chimone K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chimone K

Baie goeie diens in 'n rustige, pragtige atmosfeer.

Ons is baie vriendelik ontvang en baie moeite is gedoen om na al ons behoeftes om te sien.

Loraine B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine B

Baie rustige atmosfeer.

Die lodge se netheid het baie uitgestaan. Die persoon wat plek bestuur doen 'n uitstekende werk. Lodge was stil met min mense en ons het dit vreeslik geniet. Veral die stilte Die tannie verdien 'n klop op die skouer vir haar goeie werk wat sy doen.

Pendie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pendie V

Mooi gerieflike oorslaap met pragtige natuurskoon.

Dubbelkamers is pragtig, netjies goed toegerus met baie aandag aan detail. Ontvangs was vriendelik en Carolina was baie behulpsaam met al ons versoeke en het klein probleempies gou uitgesorteer. Pragtige natuurskoon en baie voëls. Ons het heerlik in die lapa gekuier saam met ons vriende. Die verkeer op die grootpad is nie hoorbaar in die kamers nie en ook nie te steurend nie.

Winrie S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winrie S

Netjies en waarde vir geld.

Die tent-akkommodasie was skoon en gerieflik. Die tent word baie warm gedurende die dag, maar ons het lekker rondgery in die area so ons was nie in die dag daar nie. Baie kleinwild (bokke) wat sommer naby rondloop.

Indabushe Eco Lodge se terugvoer

Ons waardeer die terugvoer en is bly jul het dit geniet.

Indabushe Eco Lodge
Bianca B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca B

Skoon en netjies.

Maak seker jy't 'n lighter en 'n flits en sommer 'n verwarmer ook - kan nogal koud raak.

Mike V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike V

Puik waarde.

Aangename vriendelike ontvangs. Goeie oornag Afrika-ervaring op pad na wildtuin.

Mandie K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mandie K

My vrou het deur die dek se plank getrap, want dit word nie onderhou nie.

Die eerste aand het my vrou deur 'n dekplank getrap, haar been gesny en verkeer steeds in pyn.

Indabushe Eco Lodge se terugvoer

Geagte Mandie,

Baie dankie vir die terugvoer.

Die voorval is voorwaar ongelukkig en Indabushe is werklik jammer daaroor, soos telefonies met u bespreek. Dit is die eerste geval in 4 jaar maar enige ongelukkige voorval is een te veel. Die dekke word gereeld onderhou en geinspekteer. Indabushe neem altyd verantwoordelikheid maar hierdie insident kon ons ongelukkig nie voor uit sien nie.

Ons neem egter stappe sover moontlik om enige ongeluk insident te voorkom en derhalwe, wil ons graag vir u ‘n gratis naweek of twee nagte bied wanneer dit u pas en hoop u sien hierdie offer in ‘n positiewe lig.

Groete
Indabushe Eco Lodge

Indabushe Eco Lodge
Jeanette G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette G

Baie lekker rustige plekkie, sal beslis weer gaan!

Ons het heerlik gerus en gekuier. Carolina was baie behulpsaam en vriendelik. Die tenthuisies is baie netjies en ons het heerlik geslaap.

Indabushe Eco Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering en ons is bly jul het dit geniet.
Tot volgende keer dan,
Indabushe groete

Indabushe Eco Lodge
Maré D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maré D

Wonderlik vir kinders 5 en 6 jaar.

Riviertjie, speelpark, stap tussen bokke en swembad. Caroline het ons baie tuis laat voel. Die kinders kon die kalfies melk gee uit bottels.

Indabushe Eco Lodge se terugvoer

Hi Mare,

Baie dankie vir die review op LekkerSlaap. Ons is bly dat jul dit geniet het en hoop jul kom weer. Ons poog om gaste ‘n rustige dog genotvolle verblyf te veskaf.
As ‘n tevrede gas wil ons graag meld dat u kwalifiseer vir ten minste 5% afslag op u volgende verblyf.

Indabushe groete.

Indabushe Eco Lodge
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ina G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G

Baie lekker.

Ons het slegs een nag oornag - baie lekker, skoon en netjiese plekkie.

Indabushe Eco Lodge se terugvoer

Geagte Ina,

Dankie vir die resensie ek is bly dat julle die kuier geniet het. Ons hoop om jul weer te sien.

Indabushe Groete.

Indabushe Eco Lodge
Winnie T - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie T

Pretty surroundings and lovely people.

See rating.

Indabushe Eco Lodge se terugvoer

Hi Winnie,
Thanks for the review, appreciate it.
We hope to see you again in the near future.
Team Indabushe

Indabushe Eco Lodge
Elsje V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V

Wonderlik.

Baie lekker gebly. Eienaar baie vriendelik.

Indabushe Eco Lodge se terugvoer

Hi Elsje

Dankie vir die resensie.
Ons sien uit daarna wanneer jul weer 'n draai kom maak, anders gaan die knertjies opdroog.

Groete

Indabushe Eco Lodge
Sonja V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Fantasties.

Great, fantasties, die beste.

Danie M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M

Baie rustige omgewing.

Net die lawaai van die motors op N4 moet 'n mens aan gewoond raak.

Gerhard N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard N

Beplan om weer terug te gaan.

Alles fantasties. Ligging, vriendelikheid van personeel, kamers, en sommer net alles.

Indabushe Eco Lodge se terugvoer

Geagte Gerhard
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat julle die kuier geniet het, want ons poog om vir besoekers 'n besonderse ervaring te skep. Ons is natuurlik besig om meer fasilieite en aktiwiteite daar te stel.
Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang en ons hoop dat dit nie te vêr in die toekoms is nie.
Besoekers wat weer kom kwalifeiseer natuurlik vir voordele.

Vriendelike groete
Span Indabushe

Indabushe Eco Lodge
Alvira S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvira S

Awesome.

Love the place, will go again.

Letitia V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia V

Baie lekker gekuier, plek is baie rustig.

Baie dankie vir 'n lekker naweek. Almal was baie vriendelik.

Jeanne M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne M

Netjies en skoon.

Baie oulike safaritente met alles wat mens nodig het vir selfsorg. Tent was silwerskoon binne in en die kinders het die speelparkie terdeë geniet!

Grant W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Grant W

Definitely a getaway worth remembering.

Carolina was extremely friendly and helpful and went out of her way to make our weekend as enjoyable as possible. My kids really enjoyed all the site seeing and interesting facts as given by Carolina.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beslis 'n wegbreek wat ek sal onthou.

Carolina was so vriendelik en behulpsaam en het uit haar pad gegaan om ons naweek so aangenaam as moontlik te maak. My kinders het al die besienswaardighede en interessante feite baie geniet wat deur Carolina uitgewys is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Indabushe Eco Lodge se terugvoer

Good Day Grant,

Thank you for the positive review. We endeavour to make each stay enjoyable and a visit to remember. As you know, we are expanding and improving facilities to provide even more for the guests in the future,

Indabushe Eco Lodge
Anina J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anina J

Rustig en pragtig.

As jy wil wegbreek is dit ideaal dis rustig en 'n pragtige omgewing. Dis ongelukkig nie geskik vir kinders onder 3 jaar nie. Verder was die mense vriendelik en baie behulpsaam. Die kos het ook baie lekker gesmaak - julle mag maar. Baie dankie ons het dit baie geniet.

Johan V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Lekker.

Die is 'n lekker oord om te ontspan. Ek is vriendelik ontvang, ablusiegeriewe puik maar die padgeraas van voertuie en swaar trokke is erg. Die Sondagaand van die naweek het ek maar self ligte aangesit omdat ek alleen was in die oord. As jy na 'n goeie nagrus verlang na 'n lang dag in die omgewing, bring dan earplugs saam. Ek persoonlik sal nie weer daar bly nie.

Indabushe Eco Lodge se terugvoer

Geagte Johan,
Ons neem kennis van u review en betreur die feit dat die verkeer u gepla het. Dis a.g.v die roete verby Waterval Boven wat 'n stop en gaan het nou ry alle trokke deur Schoemanskloof. Ons het nog nooit tevore klagtes oor die verkeer gehad nie omdat dit gewoonlik baie minder is.
Verder is ons jammer u moes self ligte aanskakel maar ons los dit vir die gaste om te gebruik volgens hul behoeftes.
Verder waardeer ons enige terugvoering en poog altyd om te verbeter ten einde aan die gaste se behoeftes te voldoen.
Indabushe

Indabushe Eco Lodge
Magda F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda F

Ons was aangenaam verras gewees.

Die Safari Tent is lekker groot en ruim. Alles is skoon, netjies en gerieflik en het alles wat jy nodig het. Dit is voorwaar die moeite werd om by Indabushe oor te slaap of om langer oor te bly vir 'n vakansie. Ons sal verseker Indabusche aanbeveel. Baie dankie Karolien vir jou gasvryheid - ons sien jou binnekort weer. Mooi en voorspoedige 2017 vir jou.

Indabushe Eco Lodge se terugvoer

Hi Magda,

Bly om te hoor julle het dit geniet.
Hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang en te bederf.

Indabushe groete.

Indabushe Eco Lodge
Claudia D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia D

Pragtige deel van die wêreld. Wonderlike diens.

Sien sterre.

Indabushe Eco Lodge se terugvoer

Hi Claudia,
Dankie vir die resensie.
Ons streef daarna om gaste satisfaksie te bied en waardeer die terugvoering.
Sien daarna uit om jul weer te ontvang wanneer jul eersdaags weer arriver.
Indabushe groete.

Indabushe Eco Lodge
Elizabeth V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elizabeth V

Nothing to do.

Only a swimming pool and nothing else.

Indabushe Eco Lodge se terugvoer

Hi Lizzy,
We regret that you did not enjoy your stay. We note that you state there is only a swimming pool and nothing else.
We respectfully refer to the website, LekkeSlaap and TravelGround which states activities like hiking, mountain biking, quad biking, bird watching, 4x4 to Brandwag trail, game viewing when feeding etc.

We would like to invite you to visit or contact us, when it is convenient to you and your family, so we can ensure to arrange for you to enjoy the activities available.

Regards,
Team Indabushe

Indabushe Eco Lodge
Vanaf
Vanaf R280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R280
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 163 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Indabushe Eco Lodge, R539, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA968a6c778a9a3ef697011d9980cd1a567d36244f124a38ba631075ce3de3dc7cfc121e1edfc27226168619ba48ebb6e51a1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R280 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 Indabushe Eco Lodge R539 1331 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.439491753046 30.450940806548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang