Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Indalu Game Reserve

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 231, , Roodebloem, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Indalu Game Reserve bied pragtige selfsorg-chalets aan die oewer van 'n rivier omring deur ongerepte bergwildernis net 30 km van Mosselbaai af. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na rus en vrede. Daar is selfs wildkyk-geleenthede op die perseel beskikbaar.

Daar is 2 chalets wat volledig toegerus is vir jou gemak. Die slaapkamer in die chalets is toegerus met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed met 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke chalet is goed toegerus vir selfsorg en spog met 'n uitsig oor die rivier of die tuin.

Die eiendom het ook 'n sentrale kombuis en 'n lapa met braaigeriewe en wasgeriewe waarvan gaste gerus gebruik kan maak. Die rivier is perfek vir swem op warm somerdae. Indalu Game Reserve doen ook begeleide staptoere met mak olifante en wildritte waar jy tot 8 verskillende wildsbokspesies kan sien. Die reservaat is omtrent 25 km vanaf Mosselbaai se suidelik kus op die Tuinroete.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Indalu Game Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Farm 231, , Roodebloem, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Indalu Game Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 231, , Roodebloem, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b0cb2d298c567d1ed4d0857cdc01813579787f4703fa65f34a998536af5ee4ec747da087b653d7635b6437ca1d6ff71c3cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Farm 231 Portion 6 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.179689 21.805073