LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Indebe Lodge | LekkeSlaap
+30

Indebe Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elements Private Golf Reserve, Robertsonstraat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Indebe Lodge is 'n lieflike, volledig gemeubileerde huis met 5 slaapkamers wat in die Elements Private Golf Reserve, sowat 16 km vanaf Bela-Bela geleë is. Die huis kyk uit oor die pragtige bosveldberge en het sy eie swembad.

Die huis beskik oor 5 en suite-slaapkamers, waarvan 4 met koningingrootte-beddens ingerig is. Elke en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort, en elke kamer het skuifdeure wat toegang bied tot 'n dek. Die vyfde slaapkamer het 2 stapelbeddens en is geskik vir 4 kinders. Al die slaapkamers het gehaltelinne en badhanddoeke. Die huis beskik ook oor 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n oond en stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitkamer beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale en die eetkamer oor 'n etenstafel met sitplek vir 10 en bied toegang tot 'n dek. Op die dek is daar 'n ingeboude braai, asook 'n uitsig op die bosveldberge. Gaste kan ook lieflike uitsigte vanaf die swembad geniet. Parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Indebe Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Indebe Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Elements Private Golf Reserve, Robertsonstraat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Indebe Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elements Private Golf Reserve, Robertsonstraat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzOGIxMTc3LTI1ODEtNDQ2MS1hNTIxLTE5YTgxNDFjZTU1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 200  per nag (plek vir 12) 12 5 1 5 Elements Private Golf Reserve Robertson Street 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -24.786104 28.132285
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!