Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Indigo Bay no 11

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-weg, Indigobaai, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Indigo 11 is in die veilige Indigo Bay-kompleks, in 'n stil omgewing in Margate. Die kompleks is in Margate se goue myl geleë met die hoofswemstrand aan die regterkant en Manaba-swemstrand aan die linkerkant.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het uitsig oor die see.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die gerieflike sitkamer het 'n platskerm-TV. Die woonstel het ook 'n balkon met 'n gasbraai en uitsig oor die see.

Die Indigo Bay-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, asook veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Indigo Bay no 11 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Indigo Bay no 11
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 5

Ligging

  • Forest-weg, Indigobaai, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Indigo Bay no 11 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-weg, Indigobaai, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAumReTLbiKiFm009kO4M4gvefZwYRU2ieHVDFuu0OqtIkHmEWPR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Forest Road Indigo Bay 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.856447 30.37633
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem