Indigo Self Catering
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 19, Stampriet, 0000, Hardap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Indigo Self Catering skuil in die dorpie Stampriet in Namibië se Hardap-omgewing.
Ons het 4 en suite-kamers. Elke kamer het lugversorging, 'n hangkas, kombuisie, en 'n en suite-badkamer.
Onderdakparkeerplek is beskikbaar agter 'n veiligheidshek. Gaste is welkom om gebruik te maak van die swembad en braaigeriewe in die tuin met sy groot bome. Dié geriewe word pragtig in stand gehoue.
Indigo Self Catering is net sowat 10 vanaf 'n warmwaterbron op 'n plaas. Die omgewing het heelwat fonteine, pragtige palmbome wat ouer as 100 jaar is, asemrowende natuur, puik restaurante, en dit is net 50 km vanaf Hardapdam.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Marthinus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jaar gelys 6
Ligging
- Erf 19, Stampriet, 0000, Hardap
- Gaste dink Indigo Self Catering het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 19, Stampriet, 0000, Hardap
- Geen kinders onder 18