Indlovu River Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie lodge is geleë op die oewer van die Kuvyename-rivier, met die majestueuse Drakensberge in die agtergrond - 'n droom bestemming. Die ongetemde wilddernis en ongelooflike natuurlewe van Afrika sal enige iemand bekoor en tot in jou siel raak, oud én jonk. 'n Safari is altyd 'n onvergeetlike ervaring en bied ongelooflike ervaringe vir almal. Om saam herinneringe te maak is spesiaal en sal gaste vir altyd bybly.

Indlovu River Lodge is een van die min plekke in die land wat spog met ingesonke wild skuilings, vanwaar jy wen-foto's kan neem. Hierdie skuiling gee jou die geleentheid om anaby foto's te neem van wild by die watergat.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Indlovu River Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R8 840 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za